Verskil tussen weergawes van "Fermat se laaste stelling"

k
Tikfout
(Nuwe saadjie uit http://en.wikipedia.org/w/index.php?title=Fermat%27s_Last_Theorem&oldid=493056556)
 
k (Tikfout)
'''Fermat se laaste stelling''' is 'n stelling in [[getalleteorie]] wat sê dat geen positiewe [[heelgetalle]] <math>a</math>, <math>b</math> en <math>c</math> die vergelyking <math>a^n + b^n = c^n</math> vir enige heelgetalwaarde van <math>n</math> groter as twee kan bevredig nie.
 
Hierdie stelling is die eerste in 1637 deur [[Pierre de Fermat]], beroemd in die kantlyn van 'n afskrif van ''[[Arithmetica'']]'', vermoed, waar hy beweer het dat die bewys te groot was om in die kantlyn te pas. Ten spyte van die inspanning van talle wiskundiges, is 'n suksesvolle bewys eers 358 jaar later in 1995 deur [[Andrew Wiles]] gepubliseer. Die onopgeloste probleem het die ontwikkeling van [[algebraïese getalleteorie]] in die [[19de eeu]] en die bewys van die [[modulariteitstelling]] in die [[20ste eeu|20ste]] gestimuleer.
 
{{saadjie}}
1 764

wysigings