Verskil tussen weergawes van "Stompneuspunt-vuurtoring"

geen wysigingsopsomming nie
'''Stompneuspuntvuurtoring''' is 'n [[vuurtoring]] by die Noordelike punt van [[Kaap Sint Martins skiereiland]] by die westelike ingang tot [[St. Helenabaai]]. Die 26 meter hoë toring is in die 1920's gebou. Die vuurtoring is van hout gemaak en is piramidevormig. Dit is wit geverf met 'n groen lanternskoepel.<ref> [http://www.lighthouses.co.za/ Lighthouses of South Africa], [http://www.lighthouses.co.za/lighthouses/Tower.asp?TN=Cape%20St%20Blaize Cape St Blaize], Besoek op 22 Desember 2006</ref> <ref> [http://www.lighthousedepot.com/ Lighthous Depot], [http://www.lighthousedepot.com/database/uniquelighthouse.cfm?value=5149 Stompneus Point Light], Besoek op 22 Desember 2006</ref> Die vuurtoring is onbeman en aktief.<ref>Die Suid-Afrikaanse Gids- feite en wenke. Isabel Uys. 2009 ISBN 978-1-86919-324-9</ref>
 
==Verwysings==