Verskil tussen weergawes van "Stronsium"

9 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
stronsium
k (Winstonza het bladsy Strontium na Stronsium geskuif: Regte Afrikaans)
(stronsium)
{{Elementboks_opskrif | getal=38 | simbool=Sr | naam=strontiumstronsium | links=[[rubidium]] | regs=[[yttrium]] | bo=[[kalsium|Ca]] | onder=[[barium|Ba]] | kleur1=#ffdead | kleur2=black }}
{{Elementboks_reeks | [[alkalie-aard metale]] }}
{{Elementboks_groepperiodeblok | groep=2 | periode=5 | blok=s }}
{{Elementboks_mohsehardheid | 1.5 }}
{{Elementboks_cas_nommer | 7440-24-6 }}
{{Elementboks_isotope_begin | kleur1=#ffdead | kleur2=black |isotopevan=StrontiumStronsium}}
{{Elementboks_isotope_verval | mg=82 | sim=Sr
| nv=[[sintetiese radio-isotoop|sin]] | hl=25.36 [[dag|d]]
{{Elementboks_isotope_eindig}}
{{Elementboks_voetskrif | kleur1=#ffdead | kleur2=black }}
'''StrontiumStronsium''' is 'n [[chemiese element]] in die [[periodieke tabel]] met die simbool '''Sr''' en 'n atoomgetal van 38. StrontiumStronsium is 'n [[alkalie-aard metaal]] met 'n silwerwit of gelerige kleur wat chemies hoogs reaktief is. Die metaal vergeel wanneer dit aan lug blootgestel word. Dit kom natuurlik voor in die minerale [[selestiet]] en [[strontianietstronsianiet]]. Die <sup>90</sup>Sr [[isotoop]] is teenwoordig in [[radio-aktiwiteit|radio-aktiewe]] [[kern-uitval]] en het 'n [[halfleeftyd]] van 28.90 jaar.
 
== Kenmerkende eienskappe ==
 
Vanweë sy uiters hoë reaktiwiteit in lug kom hierdie element slegs in verbinding met ander elemente in die natuur voor, soos in die geval van die minerale [[strontianietstronsianiet]] en [[selestiet]].
 
StrontiumStronsium is 'n glansende silwerige metaal wat sagter is as [[kalsium]] en selfs meer reaktief in [[water]]. Water in kontak met Strontiumstronsium word ontbind om [[strontiumhidrodksiedstronsiumhidrodksied]] en [[waterstof]]gas te vorm. StrontiumStronsium kan in lug brand en sodoende beide [[strontiumoksiedstronsiumoksied]] en [[strontiumnitriedstronsiumnitried]] vorm, maar aangesien dit nie spontaan met [[stikstof]] onder 380&nbsp;°C reageer nie, sal slegs die oksied by kamertemperatuur gevorm word. StrontiumStronsium moet in [[keroseen]] gestoor word om [[oksidasie]] te verhoed; strontiumstronsium wat aan lug blootgestel word sal vinnig geel word as gevolg van die vorming van die oksied. Verpoeierde strontiumstronsium-metaal sal spontaan in lug ontbrand. Vlugtige strontiumstronsium soute verleen 'n [[rooi|skarlaken]] kleur aan die [[vlam]]me en daarom word hierdie soute dikwels in [[vuurwerk]]e gebruik. Natuurlike strontiumstronsium is 'n mengsel van vier stabiele [[isotoop|isotope]].
 
== Gebruike ==
Teenswoordig is die hoofgebruike van strontiumstronsium in die [[glas]] van kleurtelevisies se [[katode straalbuis]]e.
 
Ander gebruike in die handel:
* Vervaardiging van [[ferrietmagneet|ferrietmagnete]].
* Die suiwering van [[sink]].
* [[StrontiumtitanaatStronsiumtitanaat]] het 'n uiters hoë [[refraksie-indeks]] en 'n [[optiese verspreiding]] groter as dié van [[diamant]] wat dit nuttig maak in 'n verskeidenheid optiese aanwendings.
* StrontiumtitanaatStronsiumtitanaat is al ook gebruik as [[siersteen|sierstene]] en veral as nagemaakte diamante. Dit is egter baie sag en krap baie maklik en word daarom selde gebruik.
* StrontiumStronsium word ook in [[vuurwerk]]e gebruik om 'n rooi kleur te gee.
* [[StrontiumaluminaatStronsiumaluminaat]] word gebruik as 'n helder [[fosforessensie|fosfor]] met 'n ligstralingstydperk.
* [[StrontiumchloriedStronsiumchloried]] word soms in [[tandepasta]] gebruik vir mense met sensitiewe tande. 'n Gewilde handelsmerk sluit soveel as 10% strontiumchloriedstronsiumchloried-heksahidraat op 'n gewigsbasis in die samestelling daarvan in.
* [[StrontiumoksiedStronsiumoksied]] word soms gebruik om die [[keramiek glasuursel]] van sekere [[erdeware]] se kwaliteit te verbeter.
* <sup>89</sup>Sr is die aktiewe bestandeel in Metastron, 'n [[radiofarmaseutiese middel]] wat gebruik word teen beenpyn wat die sekondêre gevolge is van [[metastaties]]e [[prostaatkanker]]. Die strontiumstronsium tree soos [[kalsium]] op en word by voorkeur ingesluit by dele in die been met verhoogde [[osteogenese]]. Hierdie lokalisering fokus die blootstelling tot straling op die kankeragtige letsels.
* <sup>90</sup>Sr is al gebruik as kragbron vir [[Radio-isotoop termo-elektriese opwekker]]s (RTO). <sup>90</sup>Sr vervaardig sowat 0.93 watt se warmte per gram (dit is ietwat laer in die graad wat gebruik word vir RTO's, d.w.s. [[strontiumfluoriedstronsiumfluoried]]) [http://www.qrg.northwestern.edu/projects/vss/docs/Power/3-what-are-the-fuels-for-rtgs.html]. <sup>90</sup>Sr het egter 'n leeftyd wat ongeveer 3 maal korter as [[plutonium|<sup>238</sup>Pu]] (ook 'n RTO-brandstof) is en het ook 'n laer digtheid. Die hoof voordeel van <sup>90</sup>Sr is dat dit goedkoper is as <sup>238</sup>Pu en word in [[kernafval]] aangetref.
* <sup>90</sup>Sr word ook gebruik in [[kanker]]terapie. Die beta-emissie en lang halfleeftyd daarvan is ideaal vir oppervlakkige [[radioterapie]].
* StrontiumStronsium word ook algemeen gebruik in spuitverwe.
 
== Geskiedenis ==
Die [[mineraal]] [[strontianietstronsianiet]] is vernoem na die [[Skotland|Skotse]] dorp, [[Strontian]], waar dit in die loodmyne daar ontdek is in [[1787]]. [[Adair Crawford]] het in [[1790]] waargeneem dat dit verskil van ander [[barium|barium-minerale]]. StrontiumStronsium self is in [[1798]] ontdek en strontiumstronsium-metaal is vir die eerste keer gesuiwer deur Sir [[Humphry Davy]] in [[1808]] deur van [[elektrolise]] gebruik te maak.
 
StrontiumStronsium was een van die radio-aktiewe materiale wat vrygestel is tydens die [[Windscale brand]] in [[1957]].
 
== Verspreiding ==
StrontiumStronsium kom algemeen in die natuur voor en is die 15<sup>de</sup> volopste element op aarde en maak gemiddeld 0.034% van alle vulkaniese rots uit en word hoofsaaklik in die [[sulfaat]]vorm in die mineraal [[selestiet]] (Sr[[swael|S]][[suurstof|O]]<sub>4</sub>) en die [[karbonaat]]vorm in die mineraal [[strontianietstronsianiet]] (Sr[[koolstof|C]]O<sub>3</sub>) aangetref. Van die twee minerale word selestiet meer gereeld in sedimentêre neerslae gevind in voldoende hoeveelhede om mynbou te regverdig. Strontianiet sou die meer nuttige mineraal gewees het aangesien strontiumstronsium meestal in die karbonaat vorm in die nywerheid aangewend word, maar min neerslae van hierdie mineraal is gevind wat verdere ontwikkeling sou regverdig. Die [[metaal]] kan voorberei word deur die [[elektrolise]] van 'n gesmelte mengsel van [[strontiumchloriedstronsiumchloried]] en [[kaliumchloried]]:
 
Sr<sup>2+</sup> + 2 e<sup>-</sup> → Sr <br />
2 Cl<sup>-</sup> → Cl<sub>2 ([[gas|g]]) </sub> + 2 e<sup>-</sup>
 
Andersins kan dit vervaardig word deur die reduksie van strontiumoksiedstronsiumoksied met [[aluminium]] in 'n [[vakuum]] teen 'n temperatuur waarteen strontiumstronsium af [[distillasie|distilleer]]. Daar bestaan drie [[allotrope]] van die metaal met [[oorgangspunt]]e by 235 en 540&nbsp;°C. StrontiumStronsium-metaal (98% suiwerheid) het in Januarie [[1990]] ongeveer $5/[[ons]] gekos. Die grootste kommersieël ontginde neerslae word in [[Engeland]] aangetref.
 
== Isotope ==
StrontiumStronsium het vier stabiele [[isotoop|isotope]] wat natuurlik voorkom: <sup>84</sup>Sr (0.56%), <sup>86</sup>Sr (9.86%), <sup>87</sup>Sr (7.0%) en <sup>88</sup>Sr (82.55%). Slegs <sup>87</sup>Sr is 'n produk van radio-aktiewe verval; dit ontstaan uit die verval van die [[radio-aktiewe]] alkalie-metaal <sup>87</sup>[[rubidium|Rb]], wat 'n [[halfleeftyd]] van 4.88 x 10<sup>10</sup> jaar het. Daar is dus twee bronne van <sup>87</sup>Sr in enige materiaal: dié wat gevorm is deur die oeroue nukleo-sintese saam met <sup>84</sup>Sr, <sup>86</sup>Sr en <sup>88</sup>Sr asook dit wat gevorm word deur die radio-aktiewe verval van <sup>87</sup>Rb. Die verhouding <sup>87</sup>Sr/<su>86</sup>Sr is die parameter wat tipies in [[geologie]]se verslae gemeld word; die verhoudings in minerale en [[rots (geologie)|rotse]] het waardes wat wissel van ongeveer 0.7 tot groter as 4.0. Omdat strontiumstronsium 'n [[atoomradius]] soortgelyk aan [[kalsium]] het, vervang dit maklik vir kalsium in [[mineraal|minerale]].
 
Sestien onstabiele isotope is bekend. Van die grootste belang is <sup>90</sup>Sr met 'n [[halfleeftyd]] van 28.78 jaar. Dit is 'n byproduk van [[kernsplitsing]] wat voorkom in [[kernuitval]] en verteenwoordig 'n gesondheidsprobleem aangesien dit die kalsium in die [[been]] vervang en dus sodoende die uitwerping daarvan uit die liggaam uit, verhoed. Die isotoop is een van die langslewendste hoë-energie [[betastraal|betastralers]] bekend en word gebruik in vir aanvullende kerngedrewe kragbronne. Hierdie toestelle kan gebruik wor in [[ruimtetuig|ruimtetuie]], afgeleë weerstasies, navigasieboeie ensovoorts waar 'n liggewig, langlewende kern-elektriese kragbron vereis word.
 
== Voorsorgmaatreëls ==
In sy suiwer vorm is strontiumstronsium 'n uiters reaktiewe element en dit ontbrand spontaan in lug. Dit moet daarom as 'n [[brandgevaar]] beskou word.
 
== Uitwerking op die menslike liggaam ==
Die [[mens]]like liggaam absorbeer strontiumstronsium asof dit [[kalsium]] sou wees. Omdat die element chemies naby genoeg aan kalsium is, verteenwoordig stabiele strontiumstronsium nie 'n betekenisvolle gesondheidsgevaar nie, radio-aktiewe <sup>90</sup>Sr kan egter aanleiding gee tot been-afwykings en [[siekte]]s, insluitende [[beenkanker]]. Die [[strontiumstronsium-eenheid]] word gebruik tydens die meet van radio-aktiwiteit van geabsorbeerde <sup>90</sup>Sr.
 
'n Eksperimentele behandeling wat strontiumstronsium saam met [[ranelsuur]] kombineer het getoon dat dit [[been]]groei aanhelp, beendigtheid verbeter en [[beenfraktuur|beenfrakture]] verminder. Volgens El-Hajj (2004) het vroue wat die behandeling ontvang het 'n 6.8% verhoging in beendigtheid getoon. Die helfte van die toename in beendigtheid (soos gemeet deur x-straal digtheidsmeting) word toegeskryf aan die hoër atoommassa van Sr in vergelyking met kalsium en daar word aangeneem dat die ander helfte 'n werklike toename in beenmineraal verteenwoordig. StrontiumranelaatStronsiumranelaat is geregistreer vir die behandeling van [[osteoporose]] in Europa teen 'n daaglikse dosis van 2 gram.
 
Verskeie strontiumverbindingsstronsiumverbindings is ook gevind wat beengroei en digtheid aanhelp en die voorkoms van frakure verminder. Die doeltreffendheid van die behandeling wissel van verbinding tot verbinding. Hierdie verbindings sluit strontiumlaktaatstronsiumlaktaat (McCaslin ''et. al'', Mayo Clin. 1959;34(13):329-34), strontiumsitraatstronsiumsitraat (Wright ''et. al'', Tahoma Clin.), strontiumkarbonaatstronsiumkarbonaat en strontiumstronsium glukonaat in (Skoryna ''et. al'', 1984).
 
== Verwysings ==
* [http://periodic.lanl.gov/elements/38.html Los Alamos National Laboratory – StrontiumStronsium] Naslaandatum = 5 Augustus 2005
Strontium ranelate -- a novel therapy for osteoporosis or a permutation of the same?, El-Hajj Fuleihan G., New England Journal of Medicine, volume 350, 29 Jan 2004 bladsye 504-506
* The effects of strontium ranelate on the risk of vertebral fracture in women with postmenopausal osteoporosis,Meunier PJ, Roux C, Seeman E, Ortolani S, Badurski JE, Spector TD, Cannata J, Balogh A, Lemmel EM, Pors-Nielsen S, Rizzoli R, Genant HK, Reginster JY, New England Journal of Medicine, volume 350, 29 Jan 2004, bladsye 459-468
 
== Eksterne skakels ==
{{Commons|Strontium|Stronsium}}
 
* [http://www.webelements.com/webelements/elements/text/Sr/index.html WebElements.com – StrontiumStronsium]
* [http://www.worldhealth.net/p/273,5736.html StrontiumStronsiumbehandeling behandelingvir van Osteoporoseosteoporose]
 
[[Kategorie:Chemiese elemente]]