Verskil tussen weergawes van "Rooibos"

18 grepe verwyder ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
'''Rooibos''' (wetenskaplike naam ''Aspalathus linearis'') is 'n lid van die [[Fabaceae]]-familie plante, en word algemeen gebruik om [[kruietee]] van te maak. Dit behoort tot die [[Aspalathus]] plantgroep, wat bestaan uit meer as 200 spesies wat in die [[Sederberg]]e van [[Suid-Afrika]] ontstaangroei.
 
Die blare van die bos word geoes, gekneus en in die [[son]] gelaat om te [[oksidasie|oksideer]], waarna hulle hul kenmerkende [[rooi (kleur)|rooi]] [[kleur]] verkry. Hierdie produk word dan gekook of in water laat lê soos [[tee]], om 'n drankie te maak wat beide warm en koud geniet word. Die produk word ook gereeld as "rooi tee" bemark.
 
<Gallery>
Image:Rooibos_(Aspalathus_linearis)PICT2813_.JPG|Rooibosplant, [[Clanwilliam]], Suid-Afrika
Image:Rooibos_(Aspalathus_linearis)PICT2814_.JPG|Rooibosplant, Clanwilliam, Suid-Afrika
</gallery>