Verskil tussen weergawes van "Vlag van Meksiko"

10 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
taalversorging
(taalversorging)
== Ontwerp ==
=== Spesifikasies ===
Die amptelike ontwerp van die Meksikaanse vlag kan gekry word in artikel 3 van die Wet op Nasionale Wapen, die Vlag en die Volkslied. Hierdie wet stam uit 1874 en is sedertdien enkele kere gewysig waarvan 2005 die laaste keer was. Die derde artikel het bepaal hoe die vlag moet lyk en welke afmetings dit moet: hê.
 
{{caanhaling|''Die ''Bandera Nacional'' is 'n reghoek wat in drie vertikale bane verdeel met ewe groot afmeting in, van die vlagpaalkant af, groen, wit en rooi. Reg in die middel van die wit baan is die Nasionale Wapen met 'n deursnee van drie kwarte van die breedte van die baan. Die verhouding van die vlag is vier tot sewe (verhouding 4:7). Dit kan vergesel word deurvan 'n tou of lint van dieselfde kleure wat vasgemaak word onder die bokant van die vlagpaal.'' |4=Artikel 3 |5=<ref name="CU-2005"/>}}
 
Afskrifte van die eksemplaar wat volgens die wet gemaak is kan in die Nasionale Argief (''Archivo General de la Nación'') en die Chapultepec-paleis gevind word. Die konstruksietekening hier onderhieronder is op grond van die wet gemaak.
 
<center>[[Lêer:Mexico flag construction sheet (white).png|350px|center|Konstruksietekening]]</center>
75 893

wysigings