Verskil tussen weergawes van "Wynberg"

3 017 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
+ Inligtingskas
k (r2.7.1) (robot Bygevoeg: fr:Wynberg)
(+ Inligtingskas)
{{Inligtingskas Nedersetting
[[Beeld:Wynbergkerk.jpg|thumb|376px|Die meer as honderd jaar oue NG kerkgebou in Wynberg]]
|amptelike_naam=Wynberg
|ander_naam=
|inheemse_naam=
|nedersetting_tipe=Voorstad
|bynaam=
|slagspreuk=
|translit_taal1=
|translit_taal1_tipe=
|translit_taal1_inligting=
|translit_taal2=
|translit_taal2_tipe=
|translit_taal2_inligting=
|beeld_stadsilhoeët=Wynberg CT.png
|beeldgrootte=250px
|beeldbyskrif=
|beeld_vlag=
|vlaggrootte=
|vlagskakel=
|beeld_seël=
|seëlskakel=
|seëlgrootte=
|beeld_skild=
|skildskakel=
|skildgrootte=
|beeld_leë_embleem=
|leë_embleemtipe=
|leë_embleemgrootte=
|leë_embleemskakel=
|beeld_kaart=Wynberg map.jpg
|kaartgrootte=250px
|kaartbyskrif=Kaart van Wynberg
|beeld_kaart1=
|kaartgrootte1=
|kaartbyskrif1=
|beeld_punt_kaart=
|puntkaartgrootte=
|puntkaartbyskrif=
|punt-x=
|punt-y=
|duimdrukkerkaart=Kaapstad
|duimdrukkeretiketposisie=bokant
|diumdrukkerkaartgrootte=
|duimdrukkerkaartbyskrif=
|onderafdelingtipe=[[Land]]
|onderafdelingnaam={{vlag|Suid-Afrika}}
|onderafdelingtipe1=[[Provinsies van Suid-Afrika|Provinsie]]
|onderafdelingtipe2=Metropolitaanse Munisipaliteit
|onderafdelingtipe3=
|onderafdelingtipe4=
|onderafdelingnaam1=[[Wes-Kaap]]
|onderafdelingnaam2=[[Stad Kaapstad Metropolitaanse Munisipaliteit|Kaapstad]]
|onderafdelingnaam3=
|onderafdelingnaam4=
|regeringvoetnotas=
|regeringstipe=
|leiertitel=
|leiernaam=
|leiertitel1=
|leiertitel2=
|leiertitel3=
|leiertitel4=
|leiernaam1=
|leiernaam2=
|leiernaam3=
|leiernaam4=
|stigtingstitel=
|stigtingsdatum=
|stigtingstitel2=
|stigtingsdatum2=
|stigtingstitel3=
|stigtingsdatum3=
|eenheidvoorkeur=
|oppervlakvoetnotas=
|oppervlakgroottes=
|oppervlak_totaal_km2=3.75
|oppervlak_land_km2=
|oppervlak_water_km2=
|oppervlak_totaal_myl2=1.45
|oppervlak_land_myl2=
|oppervlak_water_myl2=
|oppervlak_water_persent=
|oppervlak_stedelik_km2=
|oppervlak_stedelik_myl2=
|oppervlak_metro_km2=
|oppervlak_metro_myl2=
|oppervlak_leeg1_titel=
|oppervlak_leeg1_km2l=
|oppervlak_leeg1_myl2=
|oppervlak_leeg2_titel=
|oppervlak_leeg2_km2l=
|oppervlak_leeg2_myl2=
|hoogtevoetnotas=
|hoogte_m=
|hoogte_voet=
|breedtegraad=34
|breedtegraad_m=00
|breedtegraad_s=15
|breedtegraad_NS=S
|lengtegraad=18
|lengtegraad_m=28
|lengtegraad_s=13
|lengtegraad_OW=O
|koördinaattipe=
|koördinaatwys=
|bevolking_soos_op=2001
|bevolkingnotas=
|bevolking_totaal=12821
|bevolkingsdigtheid_km2=3419
|bevolkingsdigtheid_myl2=8860
|bevolking_metro=
|bevolkingsdigtheid_metro_km2=
|bevolkingsdigtheid_metro_myl2=
|bevolking_stedelik=
|bevolkingsdigtheid_stedelik_km2=
|bevolkingsdigtheid_stedelik_myl2=
|bevolking_leeg1_titel=
|bevolking_leeg1=
|bevolkingsdigtheid_leeg1_km2=
|bevolkingsdigtheid_leeg1_myl2=
|bevolking_leeg2_titel=
|bevolking_leeg2_titel=
|bevolkingsdigtheid_leeg2_km2=
|bevolkingsdigtheid_leeg2_myl2=
|bevolkingnota=
|tydsone=[[Suid-Afrikaanse Standaardtyd|SAST]]
|utcafset=+2
|tydsone_DST=
|uctafset_DST=
|poskodetipe=Poskode
|poskode=7800
|skakelkode=
|leë_naam=
|leë_inligting=
|leë1_naam=
|leë1_inligting=
|leë2_naam=
|leë2_inligting=
|leë3_naam=
|leë3_inligting=
|voetnotas=
|webwerf=
}}
 
'''Wynberg''' is een van [[Kaapstad]] se grootste en oudste voorstede en is geleë in 'n pragtige boomryke deel van die suidelike voorstede teen die hange van [[Tafelberg]].
 
[[Lêer:Wynbergkerk.jpg|thumb|links|250px|Die meer as honderd jaar oue NG kerkgebou in Wynberg]]
Daar is 'n pragtige park, Maynardville, wat vernoem is na 'n lid van die Kaapse Parlement, James Maynard, en wat die stadsraad in [[1949]] aangekoop het. Dit word as openbare park benut en beskik oor 'n opelug-teater waar onder meer jaarliks 'n drama deur [[William Shakespeare]] opgevoer word. Dit is ook die tuiste van die Gemeenskapskas se jaarlikse kermis. Nie ver van Maynardville nie, is die geskiedkundige gebou van die [[NG gemeente Wynberg]], asook die Chelsea Village met sy ewe geskiedskundige kothuisies en smal, karaktervolle straatjies.
 
Wynberg was 'n afsonderlike munisipaliteit totdat dit in [[1927]] by [[Kaapstad]] ingelyf is.
 
== Bronne ==
* Mayhew, Vic (red.), ''Reader’s Digest Illustrated Guide to Southern Africa'', The Reader’s Digest Association South Africa (Pty.) Limited, Kaapstad, 1980.
* Kelly, Maureen, ''Amptelike Suid-Afrikaanse Munisipale Jaarboek'', HELM Publikasies, Johannesburg, 1986.
 
== Sien ook ==
* [[Wynberg (kiesafdeling)]]