Oos-Vlaams: Verskil tussen weergawes

480 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (robot Verander: li:Oos-Vlaoms)
No edit summary
Die Oos-Vlaamse streektaal het invloede van die [[Frans]]e taal en die [[Brabants]]e streektaal ondergaan.
 
Die ooste van Wes-Vlaandere en die weste van Oos-Vlaandere vorm 'n oorgangsgebied tussen die [[Wes-Vlaams]]e en die Oos-Vlaamse dialek. Hierdie grensgebied is oral taamlik breed, behalwe naby die stad Aalter. Verder vorm die ooste van Oos-Vlaandere 'n oorgangsgebied met die Brabantse dialek. In die omgewing van die rivier die Dender, soos in Denderleeuw en [[Aalst]], vertoon die dialek al baie [[Brabants]]e kenmerke.
 
== Taaleilande ==
Daar is twee egte taaleilande in Oos-Vlaandere, plekke waar die dialek baie verskil van die andere dialekte, naamlik [[Gent|Gents]] en [[Ronse|Ronses]]. Gent is die hoofstad van die provinsie [[Oos-Vlaandere]]. Albei die dialekte vertoon baie Franse kenmerke.
 
== Sien ook ==
24

wysigings