Verskil tussen weergawes van "Monargie"

717 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (r2.7.1) (robot Verander: mn:Хаант засаг)
[[BeeldLêer:Monarchies of the world.PNG|thumb|300px|Monargie in die wêreld]]
[[Lêer:Couronne Louis XV.jpg|thumb|100px|links|Die kroon van Lodewyk XV van Frankryk. 'n Kroon is gewoonlik die simbool van 'n monarg.]]
 
'''Monargie''' is 'n regeringstelsel of staatsvorm waar die staatshoof gebruiklik lewenslang 'n posisie beklee. Die posisie is gewoonlik oorerflik, dit wil sê dat opvolgers aan dieselfde familie behoort. Voorbeelde van lande wat 'n monargiese stelsel het is [[Groot-Brittanje]], [[Nederland]], [[Swaziland]], [[Australië]] en vele andere.
 
== Soorte monargieë ==
Monargieë word verdeeld in absolute monargieë en konstitusionele monargieë. In 'n absolute monargie is die mag van die monarg 'absoluut', dit wil sê dat hy onbeperkte regeringsmag het. In 'n konstitusionele monargie word die rol van die monarg in die grondwet vasgestel, wat meestal bepaal dat die hoogste mag by die [[parlement]] lê. In ander gevalle, (byvoorbeeld in [[Swede]]) het die monarg slegs 'n seremoniële funksie. Daar is tans nie meer baie absolute monargieë in die wêreld oor nie. [[Brunei]] is een van die weinige voorbeelde.
 
{{Saadjie}}
Anonieme gebruiker