Verskil tussen weergawes van "Monargie"

286 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
== Soorte monargieë ==
Monargieë word verdeeldverdeel in absolute monargieë en konstitusionele monargieë. In 'n absolute monargie is die mag van die monarg 'absoluut', dit wil sê dat hy onbeperkte regeringsmag het. In 'n konstitusionele monargie word die rol van die monarg in die grondwet vasgestel, wat meestal bepaal dat die hoogste mag by die [[parlement]] lê. In ander gevalle, (byvoorbeeld in [[Swede]]) het die monarg slegs 'n seremoniële funksie. Daar is tans nie meer baie absolute monargieë in die wêreld oor nie. [[Brunei]] is een van die weinige voorbeelde.
 
[[Maleisië]] is net soos die [[Vatikaanstad]] 'n monargie waar die staatshoof verkies word. Nege van die dertien deelstate in Maleisië het erflike vorste, wat elke vyf jaar 'n koning uit hulle midde kies. Historiese voorbeelde van gekose monargieë is die konings van [[Duitsland]] en [[Pole]].
 
{{Saadjie}}
Anonieme gebruiker