Verskil tussen weergawes van "Bedeksadiges"

23 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
}}
 
'''Angiosperms''' (of ''Magnoliophyta'') verwys na die [[genus]] van blomdraende [[plant]]e.
Hulle vorm die mees diverse groep van plante op land. Hulle vorm, saam met [[gymnosperms]], die groep plante wat sade oplewer. Angiosperms is egter verskillend van gymnosperms omdat hulle blomme dra en ingeslote saadknoppe het. Gymnosperms, aan die ander kant, dra naakte sade in keëls of oop strukture.
 
Anonieme gebruiker