Verskil tussen weergawes van "Franschhoek"

4 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
[[Lêer:Franschoek Valley.jpg|thumb|left|250px|Die Franschhoekvallei]]
[[Lêer:MonumentFranschhoek.jpg|thumb|left|250px|Die Hugenotemonument]]
[[Lêer:Südafrika Franschhoek Weingut.jpg|thumb|left|250px|Wynlandgoed naby Franschhoek]]
'''Franschhoek''' is 'n dorp in die provinsie [[Wes-Kaap]], [[Suid-Afrika]], sowat 75 kilometer van [[Kaapstad]] af, met 15 353 inwoners. Franschhoek behoort sedert die jaar [[2000]] tot die munisipaliteit [[Stellenbosch]].
[[Lêer:Franschoek Valley.jpg|thumb|left|250px|Die Franschhoekvallei]]
 
[[Lêer:MonumentFranschhoek.jpg|thumb|leftright|250px150px|Die Hugenotemonument]]
 
Die dorp se oorspronklike naam is Olifantshoek, 'n verwysing na die talle olifante wat hier oor die berg na die digte bosse van die vallei afgeloop en sodoende 'n pad uitgetrap het, wat later ook deur die plaaslike setlaars gebruik is.
 
Talle Franse plek- en plaasname het egter bewaar gebly as 'n erfenis uit hierdie tyd, en baie plaasname verwys na die Franse geboortestede van die Hugenote-vlugtelinge. 'n Aantal plase soos La Motte, La Cotte, Cabrière, Provence, Chamonix, Bien Donné, Champagne, Dieu Donné en La Dauphiné het in hulle oorspronklike vorm bewaar gebly en het tot bekende wynmakerye ontwikkel. Bien Donné is vandag 'n belangrike landboukundige navorsingstasie. Wingerdbou en die wynbedryf is deur die Franse ingevoer; die voortreflike klimaat en vrugbare grond maak die vallei bowendien geskik vir die vrugtebedryf. Die riviere en plaasdamme lewer forelle op.
 
[[Lêer:Südafrika Franschhoek Weingut.jpg|thumb|left|250px|Wynlandgoed naby Franschhoek]]
 
 
Die [[Hugenotemonument]] bo-oor Franschhoek, wat op [[17 April]] [[1948]] onthul is, en die nabygeleë Hugenotegedenksentrum behandel die geskiedenis van die Franse setlaars. Danksy amptelike beperkings op die renovasie en nuwe boubedrywighede het ook die boustyl en historiese karakter van Franschhoek met sy pragtige herehuise bewaar gebly.
3 195

wysigings