Verskil tussen weergawes van "Limpopo"

401 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
+distrikte
(+distrikte)
=== Ligging en topografie ===
Limpopo word begrens deur [[Zimbabwe]] in die noorde, [[Botswana]] in die weste en [[Mosambiek]] in die ooste. Aan die suidekant van die provinsie lê die Suid-Afrikaanse provinsies [[Noordwes]], [[Gauteng]] en [[Mpumalanga]]. Die Limpoporivier vorm Limpopo se grense met Botswana en Zimbabwe. Die provinsie het verskeie groot berge, met die Waterberg-, Strydpoortberg- en Drakensbergreeks in die suide en die Soutpansbergreeks in die noorde. Die subtropiese noorde is bosveld met kremetartbome, terwyl die weste meestal deur grasvlaktes gekenmerk word.
 
== Distrikte ==
[[Beeld:Map of Limpopo with districts labelled (2011).svg|right|thumb|350px|Distrikte van Limpopo.]]
Daar is 5 distrikte in die provinsie, naamlik:
* [[Capricorn-distriksmunisipaliteit|Capricorn]]
* [[Mopani-distriksmunisipaliteit|Mopani]]
* [[Sekhukhune-distriksmunisipaliteit|Sekhukhune]]
* [[Vhembe-distriksmunisipaliteit|Vhembe]]
* [[Waterberg-distriksmunisipaliteit|Waterberg]]
 
== Ekonomie ==
14 589

wysigings