Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Geen grootteverandering nie, 7 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
Deurdat hulle van alle kante af ontbloot was vir die Boere se [[skerpskutter]]s en artillerievuur het hulle swaar verliese gedurende die dag se geveg gelei, met meer as 300 gesneuweldes (insluitend Woodgate) en 1653 gewond, voordat hulle die aand teruggeval het. Die Boeremagte het 50 gesneuweldes en 120 gewondes gehad.
 
Die pawiljoen '''''Kop Stand''''' by [[Anfield Stadium]] — die tuiste van die Engelse [[sokker]]span [[Liverpool F.C.FC]] — is vernoem in eerbied van die slag.
 
== Eksterne skakels ==
69 639

wysigings