Verskil tussen weergawes van "Kaap Infanta-vuurtoring"

Geen grootteverandering nie ,  8 jaar gelede
k
tikfout
(Nuwe blad: Die Kaap Infantavuurtoring is geleë in die De Hoop-Natuurreservaat, en is 'n 15 m (49 voet) hoë aluminium tralietoring, met 'n vokale vlak van 53 m (174 voet). Die traliewerk...)
 
k (tikfout)
Die [[Kaap Infantavuurtoring]] is geleë in die [[De Hoop-Natuurreservaat]], en is 'n 15 m (49 voet) hoë aluminium tralietoring, met 'n vokalefokale vlak van 53 m (174 voet). Die traliewerk is wit geverf en die lantern is rooi. Die toring is in 1979 in gebruik geneem en is steeds aktief. <ref> [http://www.unc.edu/~rowlett/lighthouse/ The Lighthouse Directory], [http://www.unc.edu/~rowlett/lighthouse/zaf.htm Lighthouses of Western South Africa] {{en}}, Besoek op 24 Mei 2012 </ref>
 
==Sien ook==
2 723

wysigings