Verskil tussen weergawes van "Lekkerruikpeul"

201 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: Die '''Lekkerruikpeul''' (''Acacia nilotica'') is 'n klein tot middelgroot boom wat wysverspreid voorkom in KwaZulu-Natal en Mpumalanga en Limpopo. Die dorings is dun, ...)
 
Die '''Lekkerruikpeul''' (''Acacia nilotica'') is 'n klein tot middelgroot [[boom]] wat wysverspreid voorkom in [[KwaZulu-Natal]] en [[Mpumalanga]] en [[Limpopo]]. Die dorings is dun, lank en reguit - ongeveer 4 tot 5 cm. Die blomme word in klein hofies gedra. Die peule is kenmerkend, dit word saamgetrek tussen die sade.
 
==Sien ook==
* [[Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome]]
 
==Bron==
* Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
 
{{saadjie}}
 
[[Kategorie:Bome van Afrika]]