Verskil tussen weergawes van "SWAPO"

111 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
Bygewerk
k (r2.7.2+) (robot Verander: pt:Organização do Povo do Sudoeste Africano)
(Bygewerk)
{{Politieke party inligting|
| party_naam = South West Africa People's Organisation|
| afkorting = SWAPO |
| party_logo = [[Lêer:Flag of South-West Africa People's Organisation.svg|140px|SWAPO-wapenvlag]] |
| leier = [[Hifikepunye Pohamba]] |
| kleure = blou, rooi, groen
gestig = [[19 April]] [[1960]] |
| gestig ideologie = [[Sosialisme|Sosialisties19 April]] |[[1960]]
| ideologie hoofkwartiere = [[WindhoekSosialisme|Sosialisties]] |
| hoofkwartiere = Hans Dietrich Genscher-straat, Erf 2464,
internasionaal = [[Die Sosialistiese Internasionaal]] |
Katutura, [[Windhoek]]
webwerf = |
| internasionaal = [[Die Sosialistiese Internasionaal]] |(SI)
| webwerf = [http://www.swapoparty.org www.swapoparty.org]
}}
 
Voorheen ‘n [[Marx]]isties georiënteerde beweging, staan SWAPO vandag vir die beginsels van veelparty-[[demokrasie]] en ‘n [[gemengde ekonomie]]. SWAPO was van sy stigting ‘n wettige politieke party van Namibië. As politieke party was hy altyd aktief. Selfs gedurende die [[VN]]-monitorplan wat vergaderings met meer as 20 persone verbied het, het SWAPO nog steeds vergader. Die gevolg was dat SWAPO leiers ook gereeld gearresteer was. SWAPO se stemkrag lê hoofsaaklik, maar nie eksklusief, by die Ovambo stam. In Desember 1976 erken die VN Algemene Vergadering SWAPO as die “enkel gesaghebbende verteenwoordiger van die Namibiese bevolking”. Hierdie titel was nie deur ander interne partye erken nie.
 
SWAPO word vandag deur [[Hifikepunye Pohamba]] gelei, die sekretaris-generaal is Me. Pendukeni Ivula-Ithana. SWAPO is 'n volle lid van die [[Die Sosialistiese Internasionaal]].
 
{{DEFAULTSORT:Swapo}}