Verskil tussen weergawes van "Noordwes-Universiteit"

Die Potchefstroomse Universiteitskollege vir Christelike Hoër Onderwys word amptelik in [[1951]] as 'n onafhanklike universiteit erken en hernoem tot Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys.
 
In [[1966]] word die Vaaldriehoek-kampus gevestig in [[Vanderbijlpark]], ten einde tersiêre onderrig in hierdie omgewing te verskaf.
 
In [[2004]] wordsmelt die Potchefstroomse Universiteit saamgesmeltsaam in die [[Noordwes-Universiteit]]. Die ander twee kampusse is in Mafikeng[[Mahikeng]] en in Vanderbijlpark.
 
== Fakulteite ==
84 408

wysigings