The Sims: Verskil tussen weergawes

163 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Bot: hr:The Sims is a featured article)
No edit summary
In September 2004 is [[The Sims 2]] uitgereik, waarin die hele omgewing 3D is. ’n Ander toevoeging tot die spel was die moontlikheid om kinders te laat opgroei tot volwassenes, Sims te laat ouer word, naweke vir kinders en vakansiedae vir volwassenes. ’n "Wensmeter" is ook bygevoeg waarmee begeertes en vrese vervul kan word. Sims kan belonings kry as baie van hul wense vervul word.
 
’n Derde spel in die reeks, [[The Sims 3]], word in Junie 2009 uitgereik nadat dit aanvanklik vir Februarie 2009 beplan is.<ref>{{cite web |url=http://www.gamespot.com/pc/strategy/thesims3/news.html?sid=6160951&mode=recent |title=Sims 3, next-gen Black, new SimCity & LOTR coming |accessdate=2007-04-04 |author=Thorsen, Tor |date=2006-11-02 |work=GameSpot }}</ref><ref>{{cite web |url=http://www.pro-g.co.uk/pc/sims_2/news-3980.html |title=Three new Sims games in development |accessdate=2007-04-04 |author=Orry, James |date=2006-03-11 |work=Pro-G Media, UK }}</ref> Daarin sal die buurt nie meer opgedeel word in erwe nie, maar die karakters sal vrylik kan rondbeweeg. Die behoeftes is so aangepas dat die speler eerder op sosiale situasies en verhoudings sal kan konsentreer as op die behoeftes van die Sims. Sims sal ook geskep kan word wat heel anders lyk as in [[The Sims 2]]. <ref>{{cite web |url=http://diablo3guideinferno.com|title=Diablo 3 Guide |accessdate=2012-05-15 |author=KurBozKurov |date=2012-06-15 |work=Pro-G Media, EU}}</ref> Hulle kan maer of vet wees, kort of lank, en die liggaamsdele kan apart gekies word. Die speler kan ook die velkleur na hartelus verander.
 
== Verwysings ==
1

wysiging