Verskil tussen weergawes van "Max Michaelis"

590 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Max Michaelis00.jpg|thumb|<center>'''Max Michaelis'''</center> <center>deur [[John Singer Sargent]]</center>]]
[[Lêer:Lady Michaelis00.jpg|thumb|<center>'''Lady Michaelis'''</center> <center>deur [[John Singer Sargent]]</center>]]
 
 
'''Sir Maximilian Michaelis''' (Eisfeld, Saxe-Meiningen, [[Duitsland]], 11 Mei 1852 - [[Zürich]], [[Switserland]], 26 Januarie 1932) was 'n Suid-Afrikaanse sakeman, weldoener en kunskenner wat skatryk geword het as diamanthandelaar. Sy naam leef voort in die [[Michaelis-versameling]].
 
==Trivia==
Oor Michaelis se geboortejaar is daar meningsverskil. Die jare 1852 en 1860 kom in die bronne voor. Wat die sterfdatum betref, word 26 Januarie en 28 Januarie 1932 genoem. Die bronne is dit ook nie eens of Michaelis in Zürich of in Londen gesterf het nie.
 
==Galery==
<gallery>
Lêer:Old Town House00.jpg|<center>'''Ou Stadhuis, Kaapstad in 1878'''</center>
Lêer:Portrait_of_a_Woman00.jpg|<center>'''Portret van 'n Vrou'''</center><center>deur [[Frans Hals]]</center>
Lêer:Lady Michaelis01.jpg|<center>'''Lady Michaelis'''</center> <center>deur Edward Roworth</center>
</gallery>
 
==Bibliografie==
*[[Standard Encyclopaedia of Southern Africa]], deel 7. Kaapstad: Nasou, 1972. ISBN 0-625-00323-3
*www.jewishvirtuallibrary.org
 
[[en:Max Michaelis]]
Anonieme gebruiker