Verskil tussen weergawes van "Graafskappe van Engeland"

k
Bygewerk
k (Bygewerk)
BehalweDie [[Groter-Londen]]'''Graafskappe isvan [[Engeland]]''' indien 83as graafskappeadministratiewe, verdeel.geografiese 'nen '''Graafskap'''politieke afdelings. Engeland is 'n- gebiedmet watuitsondering gebruikvan wordGroter Londen en die Scilly-eilande - vir administratiewe afdelings.doeleindes Hierdiein 83 graafskappe is verder(''counties'') verdeel. inHierdie [[Metropolitaansegraafskappe graafskap]]pebestaan (77)uit en'n [[Nie-metropolitaanseenkele graafskap]]peof (6)meerdere distrikte.
 
Tans is 27 van die graafskappe in distrikte verdeel wat deur 'n sogenaamde graafskapsraad (''county council'') bestuur word. Ses graafskappe, wat die grootste agglomerasies dek, staan as metropolitaanse graafskappe bekend wat nie deur 'n graafskapsraad bestuur word nie, alhoewel sommige funksies deur die distrikte (of metropolitaanse stadsgebiede, die''boroughs'') as laer administratiewe vlakke op 'n gemeenskaplike basis vir die hele graafskap waargeneem word.
 
Die hele Engeland, insluitende Groter Londen en die Scilly-eilande, is daarnaas in 48 seremoniële graafskappe (dikwels ook geografiese graafskappe genoem) verdeel. Die meeste van hierdie seremoniële graafskappe kom ooreen met die gelyknamige metropolitaanse of nie-metropolitaanse graafskappe, alhoewel hul grense dikwels nouer getrek is.
 
[[Lêer:English non-metropolitan counties 2009.svg|left|thumb|300px|Die 77 Nie-metropolitaanse graafskappe]]