Verskil tussen weergawes van "Land"

112 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (r2.7.2+) (robot Bygevoeg: fr:Pays)
[[Lêer:Europe countries map 2.png|thumb|regs|300px|Die lande in Europa soos deur die Verenigde Nasies erken.]]
 
Die term '''land ''' verwys in [[staatskundige aardrykskunde]] en [[internasionale politiek]] na 'n [[staatskundige verdeling]] van 'n aardrykskundige entiteit, 'n [[soewerein|soewereine]] grondgebied, wat die algemeenste met die opvattings van [[staat]] of [[nasie]] en [[regering]] assosieer word.
 
 
=== Staat ===
 
'n '''Staat''' is 'n onafhanklike landsgebied met 'n regering, 'n bevolking en soewereiniteit hieroor. Die hele landmassa van die [[Aarde]] word beskou as onderverdeel in sulke lande. Daar is tans 193 state wat deur die [[Verenigde Nasies]] erken word — sy 192 lede en die [[Vatikaanstad]]. Die ''Republiek van Sjina'' (Taiwan) is die enigste soewereine staat wat nie meer deel is van die Verenigde Nasies nie.
 
 
=== Nasie ===
 
'n '''Nasie''' is 'n "stel mense met 'n gemene identiteit wat 'n nasiestaat gevorm het, of aspireer om een te vorm" (Viotti en Kauppi, [[2001]]). Hierdie verwysing is, in die opsig van ''land'', meer waarskynlik om na 'n groep wat kwansuis dieselfde etniese oorsprong, [[taal]], [[geloof]] of geskiedenis deel, te verwys.
 
 
== Nasie, land en staat: 'n vergelyking==
Die informele gebruik van ''land'', ''staat'' en ''nasie'' lei tot baie verwarring. Wat hierdie verder vererger is die gereelde verwarrende amptelike gebruik: byboorbeeldbyvoorbeeld, die ''Verenigde Nasies'' is einlikeintlik saamgestel uit 'n liggaam van "state"; en die lande waaruit die [[Verenigde Koninkryk]] bestaan, word soms "huisnasies" genoem.
 
Die informele gebruik van ''land'', ''staat'' en ''nasie'' lei tot baie verwarring. Wat hierdie verder vererger is die gereelde verwarrende amptelike gebruik: byboorbeeld, die ''Verenigde Nasies'' is einlik saamgestel uit 'n liggaam van "state"; en die lande waaruit die [[Verenigde Koninkryk]] bestaan, word soms "huisnasies" genoem.
 
Die Verenigde Koninkryk is 'n internasionaal erkende soewereine staat, waarna ook verwys wat as 'n land wat se inwoners 'n Britse [[nasionaliteit]] het. Die terminologie kan nog verder verwar word deur die gebruik van die woord ''staat'' om te verwys na 'n nie-soewereine subentiteit van 'n soewereine staat, soos gedoen word deur die [[Verenigde State|Verenigde State van Amerika]] en [[Australië]].
 
== Sien ook ==
* [[Lys van aardrykskundige onderwerpe]]
* [[Lys van lande]]
 
==Verwysings==
*[http://unstats.un.org/unsd/ United Verenigde Nasies Statistiekdivisie]
*[http://www.unemed.net/edocs/file.jsp?method=getCountryCodeXMLFile Verenigde Nasies eDocs Webdiens] XML-datalys van lande.
 
 
[[Kategorie:Aardrykskunde]]
Anonieme gebruiker