Verskil tussen weergawes van "Eerste minister"

131 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (r2.6.4) (robot Verander: ilo:Umuna a Ministro)
[[Lêer:Louis Botha.png|thumb|regs|200px|[[Louis Botha]], die eerste eerste minister van die Unie van Suid-Afrika.]]
 
Die '''eerste minister''' is gewoonlik die politieke leier van 'n land en in die meeste gevalle ook die regeringshoof. In monargieë is die staatshoof die koning of 'n derglike leier wat deur oorerwing die pos beklee, terwyl die eerste minister aan die hoof van die regering staan. Ingevolge die republikeinse regeringsvorm is die [[staatshoof]] dikwels 'n [[president]], terwyl die eerste minister die regeringshoof is.
 
 
Waar 'n president, veral wanneer hy of sy direk deur die kiesers verkies word, gewoonlik op sy [[persoonlikheid]] moet staat maak om verkies te word, is 'n eerste minister nie uitgelewer aan die wil van die volk nie en hoef hy nie die gewildste leier te wees nie.
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Politiek]]
Anonieme gebruiker