Verskil tussen weergawes van "Durnford Point-vuurtoring"

ligging
(Nuwe blad: Die Durnford Pointvuurtoring is 'n 12 m (39 voet) ronde silindriese beton vuurtoring met 'n gallery, gekoppel aan 'n ​beton gebou wat die vuurtoring se toerusting huisves.<re...)
 
(ligging)
Die [[Durnford Pointvuurtoring]] is 'n 12 m (39 voet) ronde silindriese beton [[vuurtoring]] met 'n gallery, gekoppel aan 'n ​beton gebou wat die vuurtoring se toerusting huisves, en staan 25 km suid-wes van [[Richardsbaai]].<ref name="unc_e"> [http://www.unc.edu/~rowlett/lighthouse/zaf2.htm Lighthouses of Eastern South Africa], besoek 17 Junie 2012</ref> Die toring is wit geverf en het 'n fokale vlak van 56 m (184 voet).<ref name="pub_112"> [http://www.offshoreblue.com/assets/resources/navigation/light-lists/pub112-2011.zip PUB 112 List of Lights, Radio Aids and Fog Signals, Prepared and published by the National Geospatial-Intelligence Agency, Springfield, VA2011, pg531], besoek 17 Junie 2012</ref> Die huidige betontoring vervang die oorspronklike tralietoring, wat in [[1916]] deur H.C. Cooper opgerig is.<ref name="lh_sa"> [http://lighthouses-of-sa.blogspot.com/2006/11/durnford-lighthouse.html Lighthouses of South Africa], besoek 17 Junie 2012</ref> Die oorspronklike tralietoring staan steeds, maar is baie verroes. <ref name="ch_dznc"> [http://coastalhighlights.blogspot.com/2006/11/durnford-zululand-north-coast.html Lighthouses or Coastal Highlights], besoek 17 Junie 2012</ref>
 
==Sien ook==
2 729

wysigings