Verskil tussen weergawes van "Blou Bulle"

5 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(regstelling t.o.v. Blou Bulle; nie dieselfde span as Bulls (Superrugby) nie!)
 
{{Rugbyspan
| land = Vodacom BullsBlou Bulle
| beeld =
| unie = Suid-Afrika
 
== Geskiedenis ==
Voor die unie in 1938 gestig is, het die rugbyklubs van Pretoria in die Transvaalse ligasliga gespeel en is baie spelers vir die [[Goue Leeus|Transvaalse provinsiale span]] gekies. In laterlatere jare was daar 'n Gekombineerde Pretoria-span, wat in maroen en goud streeptruie gespeel het en verskeie toerspanne, onder andere die Nieu-Seelandse All Blacks in 1928, die stryd aangesê het.
 
In 1938, hulle eerste jaar as 'n onafhanklike span, het hulle teen die [[Britse en Ierse Leeus|Britse Leeus]] gespeel met [[Danie Craven|Danie 'Dok' Craven]] as kaptein en 'n paar ander Springbokke soos Ferdie Bergh en Lucas Strachan ook in die span. Hulle het hierdie wedstryd naelskraap met 12-20 verloor.
91 161

wysigings