Verskil tussen weergawes van "Shosholoza Meyl"

594 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
Die eerste deel van die naam, ''[[Shosholoza]]'' is 'n [[Zoeloe]]woord wat beteken "om vorentoe te beur". Dit is ook die naam van 'n gewilde Suid-Afrikaanse volksliedjie. ''Meyl'' is afgelei van ''mayili'' wat in die volksmond "langafstand trein" beteken.
 
In Augustus 2010 het Shosholoza Meyl hulle dienste opgeskort. Na bewering as gevolg van kontrakprobleme (tussen Transnet en Prasa) of onbetroubaar treine. Van die dienste is weer in November 2010 hervat.<ref>{{cite web|url=http://www.railwaysafrica.com/blog/2010/10/%e2%80%9cleaner%e2%80%9d-shosholoza-meyl-service/|accessdate=2010-10-31|title="LEANER" SHOSHOLOZA MEYL SERVICE | Railways Africa}}</ref><ref>{{cite web|url=http://www.railwaysafrica.com/blog/2010/11/shosholoza-meyl-services-reinstated/|accessdate=2010-11-27|title=SHOSHOLOZA MEYL SERVICES REINSTATED | Railways Africa}}</ref>
 
==Verwysings==
Anonieme gebruiker