Verskil tussen weergawes van "Fête nationale du Québec"

k
geen wysigingsopsomming nie
k (Beeld bygevoeg (Creative Commons))
k
[[Beeld:Sjb-day-fireworks.jpg|thumb|right|300px|Vuurwerk oor die parlementsgebou in Québec-StadnStad op 24 Junie]] Die '''Fête nationale du Québec''' is die amptelike Nasionale Dag van die [[Franse taal|Franstalige]] [[Kanada|Kanadese]] provinsie [[Québec (provinsie)|Québec]], wat deur die Mouvement national des Québécois (Nasionale beweging van die Québécers) en die Société Saint-Jean-Baptiste (Genootskap van Sint-Johannes-die-Doper) georganiseer en op [[24 Junie]] gevier word. Vir die Rooms-Katolieke Kerk is dit 'n godsdienstige feesdag ter ere van Johannes die Doper. Die feesdag word deur die bevolking van Québec dikwels "la Saint-Jean" ("die Sint-Johannes") genoem.
 
== Oorspronge ==