Verskil tussen weergawes van "Oorlogskloof-natuurreservaat"

geen wysigingsopsomming nie
Die '''Oorlogskloof Natuurreservaat''' is in die [[Noordkaap]] geleë, 20 km suid van [[Nieuwoudtville]] en is in [[1983]] gestig. Die reservaat is 4 776 ha groot. Die westelikekant grens aan die [[Knersvlakte]].
 
==Bron==
* National Parks and Nature Reserves. Chris & Mathilde Stuart. Struik Travel and Heritage. 2012. ISBN 978-1-77007-742-3
* [[Op Pad in Suid-Afrika]]. [[BPJ Erasmus]]. 1995. ISBN 1-86842-026-4
 
{{Saadjie}}