Verskil tussen weergawes van "Oorlogskloof-natuurreservaat"

geen wysigingsopsomming nie
Die '''Oorlogskloof Natuurreservaat''' is in die [[Noordkaap]] geleë, 20 km suid van [[Nieuwoudtville]] en is in [[1983]] gestig. Die reservaat is 4 776 ha groot. Die westelikekant grens aan die [[Knersvlakte]]. Daar is verskeie wandelpaaie in die reservaat.
 
==Bronne==