Verskil tussen weergawes van "Middelburg, Zeeland"

geen wysigingsopsomming nie
'''Middelburg''' is 'n stad en [[munisipaliteit]] in die [[Nederland]]se provinsie [[Zeeland]], geleë op die eiland [[Walcheren]]. Die munisipale gebied het sowat 48 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 53 km². Middelburg is die hoofstad van die provinsie.
 
In Middelburg het ook die VOC-huis gestaan, wat in mei 1940 door Duisters doordeur bommemvliegtuigbommen is verwoes. In hierdie VOC-huis was baie documntendokumenten opgeslaan van die VOC. Ook die immigrasiegegewens van al die mensen wat naar Kaap tottoe getrek het was hier versamel. Deur die Duits bombardement van mei 1940 is die Kaapse immigrasiegegewens vernietig. Het is om hierdie reden dat baie mensen in Suid-Afrika hulle gegewens nie goed nie kan traseer.
 
 
Anonieme gebruiker