Verskil tussen weergawes van "Middelburg, Zeeland"

geen wysigingsopsomming nie
'''Middelburg''' is 'n stad en [[munisipaliteit]] in die [[Nederland]]se provinsie [[Zeeland]], geleë op die eiland [[Walcheren]]. Die munisipale gebied het sowat 48 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 53 km². Middelburg is die hoofstad van die provinsie.
 
Die VOC-huis het ook Middelburg gestaan maar is in Mei 1940 deur Duisters bomwerpers verwoes. Hierdie VOC-huis het baie dokumentendokumente bevat van die VOC. Ook die immigrasiegegewens van al die mense wat na Kaap toe getrek het, was hier versamel. Die Duitse bomaanval van Mei 1940 het ook die Kaapse immigrasiegegewens vernietig. Dit is om hierdie rede dat baie mense in Suid-Afrika hulle stambome nie goed nie kan navors nie.
 
 
== Eksterne skakels ==
112 884

wysigings