Verskil tussen weergawes van "Thebe, Griekeland"

2 877 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
+ Inligtingskas
k (r2.6.5) (robot Bygevoeg: ja:ティーヴァ)
(+ Inligtingskas)
{{Inligtingskas Nedersetting
[[Lêer:Thebes-1.jpg|thumb|regs|285px|Oorblyfsels van die Kadmea, die sentrale skanswerke van antieke Thebe]]
|amptelike_naam=Thebe
|ander_naam=
|inheemse_naam=Θήβα
|nedersetting_tipe=Stad
|bynaam=
|slagspreuk=
|translit_taal1=
|translit_taal1_tipe=
|translit_taal1_inligting=
|translit_taal2=
|translit_taal2_tipe=
|translit_taal2_inligting=
|beeld_stadsilhoeët=Thebes-1.jpg
|beeldgrootte=250px
|beeldbyskrif=Oorblyfsels van die Kadmea, die sentrale skanswerke van antieke Thebe
|beeld_vlag=
|vlaggrootte=120px
|vlagskakel=
|beeld_seël=
|seëlskakel=
|seëlgrootte=
|beeld_skild=
|skildskakel=
|skildgrootte=120px
|beeld_leë_embleem=
|leë_embleemtipe=
|leë_embleemgrootte=
|leë_embleemskakel=
|beeld_kaart=
|kaartgrootte=
|kaartbyskrif=
|beeld_kaart1=
|kaartgrootte1=
|kaartbyskrif1=
|beeld_punt_kaart=
|puntkaartgrootte=
|puntkaartbyskrif=
|punt-x=
|punt-y=
|duimdrukkerkaart=Griekeland
|duimdrukkeretiketposisie=onderkant
|diumdrukkerkaartgrootte=
|duimdrukkerkaartbyskrif=
|onderafdelingtipe=[[Land]]
|onderafdelingnaam={{vlag|Griekeland}}
|onderafdelingtipe1=[[Streke van Griekeland|Streek]]
|onderafdelingtipe2=Streeks-eenheid
|onderafdelingtipe3=
|onderafdelingtipe4=
|onderafdelingnaam1=Sentraal-Griekeland
|onderafdelingnaam2=Boeotia
|onderafdelingnaam3=
|onderafdelingnaam4=
|regeringvoetnotas=
|regeringstipe=
|leiertitel=
|leiernaam=
|leiertitel1=
|leiertitel2=
|leiertitel3=
|leiertitel4=
|leiernaam1=
|leiernaam2=
|leiernaam3=
|leiernaam4=
|stigtingstitel=
|stigtingsdatum=
|stigtingstitel2=
|stigtingsdatum2=
|stigtingstitel3=
|stigtingsdatum3=
|eenheidvoorkeur=
|oppervlakvoetnotas=
|oppervlakgroottes=
|oppervlak_totaal_km2=822.9
|oppervlak_land_km2=
|oppervlak_water_km2=
|oppervlak_totaal_myl2=318
|oppervlak_land_myl2=
|oppervlak_water_myl2=
|oppervlak_water_persent=
|oppervlak_stedelik_km2=
|oppervlak_stedelik_myl2=
|oppervlak_metro_km2=
|oppervlak_metro_myl2=
|oppervlak_leeg1_titel=
|oppervlak_leeg1_km2l=
|oppervlak_leeg1_myl2=
|oppervlak_leeg2_titel=
|oppervlak_leeg2_km2l=
|oppervlak_leeg2_myl2=
|hoogtevoetnotas=
|hoogte_m=215
|hoogte_voet=705
|breedtegraad=38
|breedtegraad_m=19
|breedtegraad_s=
|breedtegraad_NS=N
|lengtegraad=23
|lengtegraad_m=19
|lengtegraad_s=
|lengtegraad_OW=O
|koördinaattipe=
|koördinaatwys=
|bevolking_soos_op=2001
|bevolkingnotas=
|bevolking_totaal=37524
|bevolkingsdigtheid_km2=46
|bevolkingsdigtheid_myl2=118
|bevolking_metro=
|bevolkingsdigtheid_metro_km2=
|bevolkingsdigtheid_metro_myl2=
|bevolking_stedelik=
|bevolkingsdigtheid_stedelik_km2=
|bevolkingsdigtheid_stedelik_myl2=
|bevolking_leeg1_titel=
|bevolking_leeg1=
|bevolkingsdigtheid_leeg1_km2=
|bevolkingsdigtheid_leeg1_myl2=
|bevolking_leeg2_titel=
|bevolking_leeg2_titel=
|bevolkingsdigtheid_leeg2_km2=
|bevolkingsdigtheid_leeg2_myl2=
|bevolkingnota=
|tydsone=
|utcafset=
|tydsone_DST=
|uctafset_DST=
|poskodetipe=Poskode
|poskode=32200
|skakelkode=22620
|leë_naam=
|leë_inligting=
|leë1_naam=
|leë1_inligting=
|leë2_naam=
|leë2_inligting=
|leë3_naam=
|leë3_inligting=
|voetnotas=
|webwerf=[http://www.thiva.gr www.thiva.gr]
}}
 
'''Thebe''' ([[Antieke Grieks]]: '''Θῆβαι''', ''Thēbai'', Moderne Grieks: '''Θήβα''', ''Thiva''), is ‘n stad in [[Griekeland]], geleë aan die noordekant van die [[Kithaeron]]-bergreeks, wat [[Boiotië]] skei van [[Attika, Griekeland|Attika]], en aan die suidelike rand van die [[Boiotiese vlakte]]. Dit het ‘n belangrike rol in [[Griekse mitologie]] gespeel, as die ligging van die verhale van [[Kadmos]], [[Oedipos]], [[Dionysos]] en andere. [[Argeologie]]se uitgrawing in en rondom Thebe het ‘n [[Mykeense Griekeland|Mykeense]] nedersetting en [[kleitablet]]te onthul, in die [[B-lineêr]]e skriftipe, aanduidend van die [[Bronstyd]]se belang van die ligging. In antieke tye, was Thebe die grootste stad van die streek [[Boiotië]] en leier van die Boiotiese konfederasie. Dit was ‘n oortuigde teenstander van antieke Athene, en het hul by die Perse geskaar tydens die inval van 480 v.C. onder leiding van [[Ahasveros]]. Thebaanse magte het die mag van [[Geskiedenis van Sparta|Sparta]] tot ‘n val gebring in die [[Veldslag van Leuktra]] in 371 v.C., onder leiding van hul aanvoerder [[Epaminondas]]. Die [[Heilige Troep van Thebe]] (‘n elite militêre eenheid) het opspraakwekkend gesneuwel in die slag van [[Veldslag van Chaironeia (338 v.C.)|Chaironeia]] in 338 v.C. teen [[Philippos II van Makedonië|Philippos II]] en [[Alexander die Grote]]. Voor die uitdelging deur Alexander in 335 v.C., was Thebe ‘n leidende mag in Griekse geskiedenis, en was tydens die Makedoniese verowering van Griekeland die mees dominante [[stadstaat]]. In die [[Bisantynse ryk|Bisantynse]] era was die stad ‘n erkenne verskaffer van [[sy]]stowwe.
Die moderne stad beskik oor ‘n argeologiese museum, die oorblyfsels van die [[Kadmea]] (Bronstyd en latere vestings), en verstrooide antieke artefakte. Moderne Thebe is die grootste dorp van [[Boiotië]]. Dit is geleë langs hoofweg E962, sowat 4 km suid van die aansluiting met die [[Griekse Nasionale Pad 1|E75]].