Canary Wharf: Verskil tussen weergawes

22 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
k
(Nuwe blad: <div style="background:#f9f9f9; border:1px solid #aaaaaa; clear:right; float:right; font-size:90%; margin:1em 0 1em 1em; padding:1em; text-align:center; width:20em;"> [[Lêer:Canary-wh...)
 
k (added Category:Londen using HotCat)
 
Canary Wharf is in die West India Docks op die Isle of Dogs in die ''borough'' Tower Hamlets in die East End van Londen geleë. Die West India Docks het vroeër deel uitgemaak van die besigste hawe ter wêreld. Nadat hulle in 1980 gesluit is, het die Britse regering verskeie projekte begin om die gebied te herontwikkel. So is in [[1981]] die ''London Docklands Development Corporation'' gestig en die Isle of Dogs in 'n sakegebied omgeskep. In [[1987]] het die [[Kanada|Kanadese]] onderneming ''Olympia and York'' 'n kontrak vir die bou van 'n grootskaalse kantoorgebou-projek op die Isle of Dogs onderteken. Boubedrywighede het in die volgende jaar begin.
 
[[Kategorie:Londen]]