Verskil tussen weergawes van "Munisipaliteit"

90 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
[[Lêer:Map_of_the_Western_Cape_with_Cape_Agulhas_highlighted.svg|thumb|250px|Ligging van Kaap Agulhas Munisipaliteit in Suid-Afrika.]]
 
'n '''Munisipaliteit''' is 'n groep woonareas ([[dorp]]e en [[stad|stede]]) met die omliggende gebiede wat gesamentlik deur 'n politiek apparaat bestuur word. Munisipaliteite vorm in meeste lande die onderste laag van die politieke bestuurstruktuur. In Suid-Afrika val munisipaliteite onder 'n provinsiale regering wat weer onder beheer van die nasionale regering val.
 
In Suid-Afrika val plaaslike munisipaliteite onder beheer van [[distriksmunisipaliteit]]e wat op hulle beurt onder die provinsiale regerings en die nasionale regering ressorteer.
 
Munisipaliteite is vir die volgende verantwoordelik:
 
== Sien ook ==
* [[Distriksmunisipaliteit]]
* [[Lys van Suid-Afrikaanse munisipaliteite]]
 
Anonieme gebruiker