Verskil tussen weergawes van "Hamer"

211 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: thumb|links|Die kop van 'n hammer. regs|thumb|'n Hammer. 'n '''Hammer''' is 'n stuk gereedskap wat gebruik word om spykers in ...)
 
 
'n '''Hammer''' is 'n stuk gereedskap wat gebruik word om [[spyker]]s in voorwerpe soos [[hout]] in te slaan. Dit het 'n lang steel aan die een kant waaraan vas gehou word, en 'n plat oppervlakte aan die ander kant waarmee die voorwerp getref word.
 
Hammers is gevaarlik en moet versigtig hanteer word. As jy mis slaan, kan jy jouself raakslaan en beseer. Jy kan byvoorbeeld jou vingers pot-blou slaan. Hammers is ook al wapens gebruik.
 
{{Saadjie}}
{{Commonskat|Hammers}}
 
[[Kategorie:Gereedskap]]
Anonieme gebruiker