Verskil tussen weergawes van "Hamer"

7 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
'n '''Hamer''' is 'n stuk gereedskap wat gebruik word om [[spyker]]s in voorwerpe soos [[hout]] in te slaan. Dit het 'n lang steel aan die een kant waaraan vas gehou word, en 'n plat oppervlakte aan die ander kant waarmee die voorwerp getref word.
 
Hammrs is gevaarlik en moet versigtig hanteer word. As jy mis slaan, kan jy jouself raakslaan en beseer. Jy kan byvoorbeeld jou vingers pot-blou slaan. Hamers is ook al wapensas [[wapen]]s gebruik.
 
Sommige hamers het 'n klou aan die agterkant waarmee spykers uitgetrek kan word. Die klou is 'n V-vormige groef waarom die spyker se kop gehak word. Die spyker word dan met 'n rolbeweging uitgeforseer.
Anonieme gebruiker