Verskil tussen weergawes van "Galata-toring"

9 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (r2.7.2) (robot Bygevoeg: ar:برج غالاطا)
[[beeldLêer:Galata_tower_istanbul.jpg|150px|thumb|Die Galata-toring in [[Istanboel]].]]
[[ImageLêer:Galata Tower.jpg|thumb|150px|Die toring soos dit in die negentiende eeu gelyk het. Hier het dit die ronde dak wat ná die storm van 1875 gebou is. Foto deur J. Pascal Sébah, tussen 1875 en 1895.]]
 
Die '''Galata-toring''' ([[Turks]]: Galata Kulesi), wat deur die [[Genua|Genuese]] '''Christea Turris''' (die Christus-toring) genoem is, is ’n [[Middeleeue|Middeleeuse]] kliptoring in die [[Galata]]-distrik van [[Istanboel]], [[Turkye]] , net noord van die [[Goue Horing]]. Dit is een van die stad se treffendste bakens en troon bo ander geboue uit. Uit die [[toring]] is daar ’n panoramiese uitsig oor ou Istanboel en die omgewing.
 
==Beskrywing==
Baie jare later, in 1965-1967, tydens die tyd van die Republiek van Turkye, is die keëldak herstel. Tydens die laaste restourasiewerk in die 1960's is die hout-binnekant met sement vervang. Dit is daarna vir die publiek oopgestel.
 
[[imageLêer:Galata Kulesi 'nden panorama.jpg|850px|thumb|none|’n Panoramiese uitsig vanaf die Galata-toring tydens die laat [[Ottomaanse Ryk|Ottomaanse]] tydperk. Die agtergrond van die middelste 4de, 5de en 6de raampies stem ooreen met die panoramiese foto onder.]]
 
 
 
== Verwysings ==
* [http://wowturkey.com/forum/viewtopic.php?t=4993 Foto's van die toring]
* [http://www.galatatower.net/english/ Amptelike webtuiste]
{{coordKoördinate|41|1|32|N|28|58|27|E|type:landmark}}
 
{{Bakens van Istanboel}}
Anonieme gebruiker