Verskil tussen weergawes van "Jeanne Zaidel-Rudolph"

geen wysigingsopsomming nie
'''Jeanne Zaidel-Rudolph''' ([[Orde van Ikhamanga|OIB]]) (gebore [[9 Julie]] [[1948]]) is 'n [[Suid-Afrika]]anse komponis, pianis en pedagoog. Sy was die eerste vrou in Suid-Afrika om 'n doktorsgraad in musiekkomposisie te verwerf.<ref name="women">{{cite book|last=Human Sciences Research Council. Group: Democracy and Governance|title=Women marching into the 21st century|publisher=HSRC Press|date=2000|pages=171–173|isbn=9780796919663}}</ref>
 
== Opleiding ==