Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

751 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Warna is met sy lughawe die belangrikste vervoerknooppunt in Noordoos-Bulgarye en beskik daarnaas oor die land se tweede grootste seehawe in Dewnja. Veerbote verbind Warna met [[Odessa]] in die [[Oekraïne]] en [[Istanboel]] in [[Turkye]]. Die stad was die eerste terminus van die befaamde [[Oriënt-eksprestrein]].
 
== Besienswaardigehede ==
* "Dormition" van die Theotokos Katedraal
* Sint Nikolakerk
* Argeologiese Museum
* Etnografiese Museum
* Nasionale Revival Museum
* Marine Museum
* Geskiedenis van die Geneeskunde Museum
* Kunsgeskiedenis Museum
* Varna Museum van Moderne Geskiedenis
* Primorski Park
* Pantheon
* Akwarium
* Dolfinarium
* Planetarium
* Dieretuin
* Opera
* Romeinse Baddens (Latyn: ''thermae'')
 
== Susterstede ==
* {{vlagikoon|Nederland}} [[Dordrecht (Nederland)|Dordrecht]] (Nederland), sedert 2001
* {{vlagikoon|Finland}} [[Turku]] (Finland), sedert 1963
 
== Fotogalery ==
<gallery perrow=5>
Lêer:Bulgaria-Varna-02.JPG
Lêer:Bulgaria-Varna-01.JPG
Lêer:Bulgaria-Varna-03.JPG
Lêer:Bulgaria-Varna-04.JPG
</gallery>
 
{{commonskat|Varna}}
{{saadjie}}
 
Anonieme gebruiker