Verskil tussen weergawes van "Monserrat, Buenos Aires"

k
geen wysigingsopsomming nie
k
|beeld_stadsilhoeët=Monserrat montage.jpg
|beeldgrootte=260px
|beeldbyskrif=Kloksgewys van bo: die Plaza de Mayo, die Cabildo, Diagonal Sur en Casa Rosada
|beeldbyskrif=
|beeld_vlag=
|vlaggrootte=
Twee aangrensende pleine is in [[1884]] omgeskep tot die groot plein Plaza de Mayo, 'n mylpaal vir Buenos Aires wat saamgeval het met die voltooiing van die presidensiële paleis Casa Rosada. In die volgende jare is talle geboue uit die koloniale tydperk, waaronder dele van die Cabildo, gesloop om plek te maak vir die Avenida de Mayo, wat in [[1894]] geopen is, en die Plaza de los Dos Congresos in [[1910]]. In [[1913]] is Buenos Aires se eerste moltreinstasie op die Avenida de Mayo ingewy.
 
Vanweë Monserrat se ligging in die middestad het in die volgende twee dekades talle regerings- en ander belangrike geboue asook strate in die stadsdeel ontstaan, waaronder die gebou van die stadsparlement, die doeane-gebou, die hoofkwartier van die [[koerant|dagblad]] ''La Prensa'' (tans die Kultuurhuis van Buenos Aires), die ''NH City Hotel'' met sy kenmerkende Art Déco-boustyl, die hoofkwartier van die Departement van Verdediging ('n kantoorgebou met twintig verdiepings) en die Suidelike Diagonale Laan (''Diagonal Sur'').
 
=== Moderne geskiedenis ===