Verskil tussen weergawes van "Salzburg"

2 grepe verwyder ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Die stad het sy naam en oorspronklik ook sy welvaart aan sout, die "wit goud", te danke, terwyl die onafhanklike vorsbiskoppe, wat die stad tot in die vroeë 19de eeu geregeer het, aan die stad 'n sterk Italiaanse karakter gegee het sodat na Salzburg dikwels as die "Rome van die Noorde" verwys word. Die historiese stadskern - met sy kenmerkende stadshorison wat die vesting Hohensalzburg, die domkerk in die Barokstyl, die Fransiskane- en Universiteitskerk aan die voet van die Mönchsberg insluit - is deur [[UNESCO]] in 1997 as [[wêrelderfenisgebied]] gelys.
 
== GalleriePhotos ==
<gallery>
File:Salzburg - Panorama (nachts)2.jpg|Panorma
4

wysigings