Verskil tussen weergawes van "Nieu-Bethesda"

107 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Beeld:Kameeltuin.jpg|left|thumb|Van die beelde in die erf van die Uilhuis]]
[[Beeld:Owl house 2003 18.JPG|left|thumb|Beelde in die Uilhuis te tuin]]
 
[[Beeld:NG kerk Nieu-Bethesda.jpg|thumb|regs|180px|Die kerkgebou van die [[NG gemeente Nieu-Bethesda]].]]
 
'''Nieu-Bethesda''' is 'n klein dorp in die Groot-[[Karoo]], [[Suid-Afrika]], sowat 50 km noord van [[Graaff-Reinet]] in die [[Sneeuberge|Sneeuberg]]-gebied. Dit is in [[1838]] gestig deur Charles Murray, 'n Nederduitse Gereformeerde dominee van Graaff-Reinet met die woorde ''"En laten wy deze plaats nu Bethesda noemen"'' vanwee die vrugbaarheid van die plek en die aanwesigheid van voldoende water.
84 392

wysigings