Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

1 040 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
Flikkergebruik in verkeerssirkels
 
As 'n motor langs die pad onklaar geraak en tot stilstand kom, word die waarskuwingsligte gebruik.
 
== Flikkerligte in verkeerssirkels ==
In Suid-Afrika word flikkerligte as volg in verkeerssirkels gebruik:<ref>http://www.arrivealive.co.za/pages.aspx?i=2163</ref>
 
=== Links draai ===
Motors wat wil links draai, moet links flikker en die sirkel in die linkerbaan benader. Binne die sirkel hou hierdie motors links en hou hulle aan links flikker totdat hulle die verkeerssirkel verlaat het.
 
=== Reguit aanhou ===
Motors wat reguit wil aanhou kan in enige toepaslike baan die verkeersirkel benader. Indien daar geen padmerke is nie, is dit beter om links te hou. Motors wat wil reguit aanhou moet links flikker sodra hulle die laaste uitgang verbygesteek het voor die uitgang wat hulle wil neem.
 
=== Regs draai ===
Motors wat wil regs draai, moet regs flikker en die sirkel in die regterbaan benader. Hierdie motors moet regs hou binne die sirkel totdat hulle bane moet verwissel om die uitgang te neem. Motors wat wil regs draai moet ook links flikker sodra hulle die laaste uitgang verbygesteek het voor die uitgang wat hulle wil neem.
 
[[ca:Llum intermitent]]
1 764

wysigings