Verskil tussen weergawes van "Vagina"

4 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
k
Interne skakel
k (r2.7.2) (robot Bygevoeg: uz:Vagina)
k (Interne skakel)
Die '''vagina''' of '''skede''' is die benaming vir die inwendige dele van die geslagsorgaan wat by vroulike diere en die mens die [[baarmoeder]] met die buitekant van die liggaam verbind. Die uitwendige deel word die [[vulva]] genoem.
 
Die vagina is geskik om die man se [[penis]] te ontvang tydens [[seksuele omgang]]. As daar 'n [[swangerskap]] uit voortspruit, word die vagina deel van die geboortekanaal tydens die bevalling.
 
Die woord '''vagina''' is van [[Latyn]]se afkoms en beteken onder meer die skede van 'n swaard.
1 764

wysigings