Pikkewyn-eilande: Verskil tussen weergawes

11 grepe verwyder ,  10 jaar gelede
k
WPCleaner v1.14 - Link equal to linktext (Corrigé avec Wikipedia:WikiProject Check Wikipedia)
(+ Inligtingskas)
k (WPCleaner v1.14 - Link equal to linktext (Corrigé avec Wikipedia:WikiProject Check Wikipedia))
Die '''Pikkewyn-eilande''' ([[Duits]]: ''Pinguininseln'', [[Engels]]: ''Penguin Islands'') is 'n groep klein [[eiland]]e en rotse wat langsaan die kus van [[Namibië]] lê en wat voorheen deel van [[Suid-Afrika]] was. Die groep strek vir 355km aan die [[Atlantiese Oseaan|Atlantiese]] kuslyn van Namibië uit. Die grootste eiland is Possession-eiland met 'n oppervlakte van 0.9km².
 
Tussen 1861 en 1867 is die eilande, wat ryk aan [[ghwano]] is, deur die [[Britse Ryk|Britse Ryk]] geannekseer en is toe by die [[Kaapkolonie]] in 1873 ingelyf. In 1886 het [[Duitse Keiserryk|Duitsland]] hierdie status erken en dus was die eilande nooit deel van Duits-Suid-Wes Afrika nie.
In 1990 het Namibië onafhanklikheid van Suid-Afrika gekry, maar die eilande het onder Suid-Afrikaanse beheer gebly. Na onderhandelings is die eilande uiteindelik op [[28 Februarie]] [[1994]] saam met [[Walvisbaai]] aan Namibië oorhandig.
273

wysigings