Verskil tussen weergawes van "Olimpiese Stadion (Londen)"

geen wysigingsopsomming nie
}}
 
[[Londen]] se '''Olimpiese Stadion''' is in die [[Olympic Park (Londen)|Olimpiese Park]] in [[Stratford]], Newham in die [[Verenigde Koninkryk]] geleë. Die stadion inis ontwerp om die hoofliggingmiddelpunt van die [[Olimpiese Somerspele 2012|2012-Olimpiese Somerspele]] en die daaropvolgende [[Paralimpiese Somerspele 2012|2012-Paralimpiese Somerspele]] te wees. Die opening- en sluitingseremonies, sowel as sekere [[atletiek]]-items sal hier aangebied word. Die stadion het 'n kapasiteit van 80 000 wat dit die derde grootste stadion in die Verenigde Koninkryk maak (na [[Wembley-stadion]] en [[Twickenham-stadion]]. Die stadion is ook gekies om die Wêreld Atletiek-kampioenskappe van 2017 te huisves.
 
== Geskiedenis ==
Daar is in die somer van [[2007]] met die voorbereiding van die grond begin. Die boueryamptelike beginkonstruksie amptelikis op [[22 Mei]] [[2008]] begin, hoewel werksaamhede reeds vier weke voor dit begin het.
 
== Verwysings ==
Anonieme gebruiker