Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

1 038 grepe bygevoeg, 6 jaar gelede
Bygewerk
[[Lêer:Flag of the Commonwealth of Nations.svg|thumb|Vlag van die Britse Statebond]]
[[Lêer:AnnexB_MembersAnnexB Members of the Commonwealth.pdf|thumb|right|250px|LedeLys van lede van die Statebond]]
[[Lêer:Marlborough House.jpg|thumb|Die hoofkantoor van die Britse Statebond in die Marlborough House in [[Londen]]]]
[[Lêer:Commonwealth of Nations.svg|thumb|Lidlande van die Britse Statebond]]:
{{legend|#000080|Huidige lidlande}}
{{legend|#73d216|Opgeskorte lede}}
{{legend|#f57900|Vorige lede}}
{{legend|#89cff0|Afhanklike gebiede van lede}}]]
[[Lêer:Commonwealth realms map.svg|thumb|Lidlande van die Britse Realms]]
[[Lêer:Commonwealth of Nations prospective members.png|thumb|Moontlike Lidlande]]
 
Die '''Britse Statebond''' (of algemeen net '''Statebond''', [[Engels]]: ''Commonwealth of Nations'') is 'n vrywillige vereniging van [[onafhanklikOnafhanklikheid|onafhanklike]]e, [[soewerein]]e state, meestal bestaande uit die [[Verenigde Koninkryk]] en sy vorige [[kolonieBritse Ryk|kolonies]]s.
 
Nie alle lede van die Statebond erken die [[Lys van monarge van Brittanje|Britse monarg]] as [[staatshoof]] nie. Díé wat dit wel doen is bekend as Statebondgebiede, maar die meerderheid van lede is [[republiek]]e, en 'n handvol andere is inheemse monargieë. Alle lede erken wel vir [[Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk|Koningin Elizabeth II]] as die [[Hoof van die Statebond]], 'n rol wat miskien die beste met díé van 'n seremoniële [[president]] vergelyk kan word.
 
== Oorspronge ==
: ''Hoofartikel: [[Geskiedenis van die Britse Ryk en Statebond]].''
Die Statebond het die [[Britse Ryk]] vervang, en sy oorspronge lê in die [[Rykskonferensie]]s van die laat [[1920s]] (konferensies van Britse en koloniale eerste ministers het gebeur vanaf [[1887]]), waar die [[onafhanklikonafhanklikheid]]heid van [[self-regerende kolonie]]s en [[dominium]]s erken is, en is uiteindelik geformaliseer deur die [[Statuut van Westminster]] in [[1931]]. Die Statebond is geskep as 'n vereniging van vrye en gelyke state, en lidmaatskap was gebaseer op die gemene trou aan die Britse Kroon.
 
Ná die [[Tweede Wêreldoorlog]] is die Ryk stadig afgebreek, wat deels aan die groei van onafhanklikheidsbewegings in die onderdanige streke (mees belangrik in [[Indië]] onder die invloed van [[Mohandas Gandhi]]) toegeskryf kan word, asook die Britse Regering se verkrampte omstandighede as gevolg van die koste van die oorlog. [[Burma]] ([[1948]]) en [[Suid-Jemen]] ([[1967]]) was onder die paar vorige kolonies/protektorate wat nie tot die Statebond toegetree het by onafhanklikheidswording nie. Miskien die mees bekende groep vorige Britse kolonies, die [[Verenigde State]], is ook nie lid van die Statebond nie, omdat die onafhanklikheid van die VSA hierdie instelling met oor 'n honderd jaar voorafgaan. Die [[Republiek van Ierland]] was 'n lid, maar het die Statebond verlaat met [[republiek]]wording in [[1949]].
 
== Sport ==
 
Die Statebond hou die [[Statebondspele]] elke vier jaar, twee jaar na elke [[Olimpiese Spele]].
 
== Lys van Statebondslede volgens kontinent ==
<small>Datum van lidmaatskap tussen hakies.</small><ref>{{en}}[http://www.thecommonwealth.org/Internal/142227/members/ thecommonwealth.org: ''Member States'']</ref>
 
*''' [[Europa]]''' (3)
**[[ {{vlagland|Verenigde Koninkryk]]}} ([[1931]])
**[[ {{vlagland|Siprus]]}} ([[1961]])
**[[ {{vlagland|Malta]]}} ([[1964]])
 
*''' [[Noord-Amerika]]''' (12)
**[[ {{vlagland|Kanada]]}} ([[1931]])
**[[ {{vlagland|Jamaika]]}} ([[1962]])
**[[ {{vlagland|Trinidad en Tobago]]}} ([[1962]])
**[[ {{vlagland|Barbados]]}} ([[1966]])
**[[ {{vlagland|Bahamas]]}} ([[1973]])
**[[ {{vlagland|Grenada]]}} ([[1974]])
**[[ {{vlagland|Dominica]]}} ([[1978]])
**[[St {{vlagland|Sint Lucia]]}} ([[1979]])
**[[St. {{vlagland|Sint Vincent en die Grenadines]]}} ([[1979]])
**[[ {{vlagland|Antigua en Barbuda]]}} ([[1981]])
**[[ {{vlagland|Belize]]}} ([[1981]])
**[[St. {{vlagland|Sint Kitts en Nevis]]}} ([[1983]])
 
*''' [[Suid-Amerika]]''' (1)
**[[ {{vlagland|Guyana]]}} ([[1966]])
 
*''' [[Afrika]]''' (19)
**[[ {{vlagland|Suid-Afrika]]}} ([[1931]] en, verlaat in [[1961]], en sluit weer aan in [[1994]])
**[[ {{vlagland|Ghana]]}} ([[1957]])
**[[ {{vlagland|Nigerië]]}} ([[1960]] en opgeskort in [[1995]], maar weer toegelaat in [[1999]])
**[[ {{vlagland|Sierra Leone]]}} ([[1961]])
**[[Tanzanië]] {{vlagland|Uganda}} ([[19641962]])
**[[Uganda]] {{vlagland|Kenia}} ([[19621963]])
**[[Kenia]] {{vlagland|Malawi}} ([[19631964]])
**[[Malawi]] {{vlagland|Tanzanië}} ([[1964]])
**[[ {{vlagland|Zambië]]}} ([[1964]])
**[[ {{vlagland|Gambië]]}} ([[1965]])
**[[ {{vlagland|Botswana]]}} ([[1966]])
**[[ {{vlagland|Lesotho]]}} ([[1966]])
**[[ {{vlagland|Mauritius]]}} ([[1968]])
**[[ {{vlagland|Swaziland]]}} ([[1968]])
**[[ {{vlagland|Seychelle]]}} ([[1976]])
**[[ {{vlagland|Namibië]]}} ([[1990]])
**[[ {{vlagland|Mosambiek]]}} ([[1995]])
**[[ {{vlagland|Kameroen]]}} ([[1995]])
**[[ {{vlagland|Rwanda]]}} ([[2009]])
 
*''' [[Asië]]''' (8)
**[[ {{vlagland|Indië]]}} ([[1947]])
**[[ {{vlagland|Pakistan]]}} ([[1947]], verlaat in [[1972]], maar sluit weer aan in [[1989]])
**[[ {{vlagland|Sri Lanka]]}} ([[1948]])
**[[ {{vlagland|Maleisië]]}} ([[1957]])
**[[ {{vlagland|Singapoer]]}} ([[1965]])
**[[ {{vlagland|Bangladesj]]}} ([[1972]])
**[[Maledive]] {{vlagland|Maldive-eilande}} ([[1982]])
**[[ {{vlagland|Broenei]]}} ([[1984]])
 
*''' Australië en [[Oseanië]]''' (10)
**[[ {{vlagland|Australië]]}} ([[1931]])
**[[ {{vlagland|Nieu-Seeland]]}} ([[1931]])
**[[ {{vlagland|Samoa]]}} ([[1970]])
**[[ {{vlagland|Tonga]]}} ([[1970]])
**[[ {{vlagland|Papoea-Nieu-Guinee]]}} ([[1975]])
**[[ {{vlagland|Solomoneilande]]}} ([[1978]])
**[[Vanuatu]] {{vlagland|Tuvalu}} ([[19801978]])
**[[Tuvalu]] {{vlagland|Kiribati}} ([[19781979]])
**[[Kiribati]] {{vlagland|Vanuatu}} ([[19791980]])
**[[ {{vlagland|Nauru]]}} ([[1999]])
 
Tans opgeskorte lede:
* [[{{vlagland|Fidji]]}}, [[1970]] en, verlaat in [[1987]], maar sluit weer aan in [[1997]], en opgeskort op [[1 Desember]] [[2009]].<ref>{{en}} [http://www.thecommonwealth.org/YearbookHomeInternal/138476/ thecommonwealth.org: ''Fiji Islands''] (Engels)</ref>
 
Vorige lede:
* [[Newfoundland en Labrador{{vlagland|Newfoundland]]Ierland}}, 1931, wordverlaat 'nop [[Kanada|Kanadese]]18 [[provinsieApril]] in [[1949]].<ref>{{en}} [http://www.thecommonwealthcommonwealth-of-nations.org/YearbookInternal/145152/history/The_Commonwealth-History,4,3,6 thecommonwealthcommonwealth-of-nations.org: Canada''Wind -of HistoryChange''] (Engels)</ref>
* [[MalayaLêer:Newfoundland Red Ensign.png|22px]] [[Newfoundland]], 19571931, sederthet 1963in [[1949]] 'n deel van[[Kanada|Kanadese]] [[MaleisiëProvinsies en gebiede van Kanada|provinsie]] geword.<ref>{{en}} [http://www.thecommonwealth.org/YearbookInternal/145165145152/history/ thecommonwealth.org: Malaysia''Canada - History''] (Engels)</ref>
* [[TanganjikaLêer:Flag of Malaya.svg|22px]] [[Malaya]], 19611957, sedert 19641963 'n deel van [[TanzaniëMaleisië]].<ref name="Tanzania - History">{{en}} [http://www.thecommonwealth.org/YearbookInternal/145193145165/history/ thecommonwealth.org: Tanzania''Malaysia - History''] (Engels)</ref>
* [[ZanzibarLêer:Flag of Tanganyika.svg|22px]] [[Tanganjika]], 1961, sedert 1964 'n deel van [[Tanzanië]].<ref name="Tanzania - History">{{en}} [http://www.thecommonwealth.org/YearbookInternal/145193/history/ thecommonwealth.org: ''Tanzania - History'']</ref>
* [[Lêer:Zanzibar-jan-avr-1964.svg|22px]] [[Zanzibar]], 1961, sedert 1964 'n deel van [[Tanzanië]].<ref name="Tanzania - History"/>
* [[{{vlagland|Zimbabwe]]}}, [[1980]], uitgespreek op [[20 Maart]] [[2002]] en verlaat op [[7 Desember]] [[2003]].<ref>{{en}} [http://www.thecommonwealth.org/press/31555/34582/35505/zimbabwes_withdrawal_from_the_commonwealth.htm thecommonwealth.org: ''Zimbabwe's withdrawal from the Commonwealth''] (Engels)</ref>
 
== Leiers ==
* Koningin [[Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk|Elizabeth II]]: 6 Februarie 1952 - huidige''hede''
* Koning [[George VI van die Verenigde Koninkryk|George VI]]: 11 Desember 1936 – 6 Februarie 1952
* Koning [[Edward VIII van die Verenigde Koninkryk|Edward VIII]]: 20 Januarie 1936 – 11 Desember 1936
 
== Voorsitter ==
* [[KamlaJulia Persad-BissessarGillard]] (TrinidadAustralië): en28 Tobago):Oktober 20102011 - huidige''hede''
* [[Kamla Persad-Bissessar]] (Trinidad en Tobago): 2010 - 2011
* [[Patrick Manning]] (Trinidad en Tobago): 2009 - 2010
* [[Yoweri Museveni]] (Uganda): 2007 - 2009
 
== Sekretaris-generaals ==
Sekretaris-generaals van die Britse Statebond<ref>{{en}} [http://www.rulers.org/intorgs1.html#commonwealth rulers.org: ''The Commonwealth''] (Engels)</ref>:
 
* [[Kamalesh Sharma]] (Indië): 1 April 2008 - huidige''hede''
* [[Don McKinnon]] (Nieu-Seeland): 3 April 2000 – 1 April 2008
* [[Emeka Anyaoku]] (Nigerië): 1 Julie 1990– 3 April 2000
 
== Sien ook ==
* [[Dominium]]
* [[Britse Ryk]]
* [[Anglosfeer]]
* [[Federal Commonwealth Society]]
 
== Verwysings ==
{{Verwysings|2}}
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie|Commonwealth of Nations|Britse Statebond}}
* {{en}} [http://www.commonwealth-of-nations.org/ ''Commonwealth of Nations''] (Engels)
* {{en}} [http://www.thecommonwealth.org/ ''The Commonwealth Secretariat''] (Engels)
* {{en}} [http://www.commonwealth.org.uk/ ''The Commonwealth Institute, London''] (Engels)
* {{en}} [http://www.thecommonwealth.org/Internal/34493/140633/timeline/ ''Commonwealth timeline''] (Engels)
* {{en}} [http://www.rcsint.org/ ''The Royal Commonwealth Society''] (Engels)
* {{en}} [http://www.empiremuseum.co.uk/ ''British Empire & Commonwealth Museum, Bristol, England''] (Engels)
* {{en}} [http://www.fcsworld.com/ ''Federal Commonwealth Society Homepage''] (Engels)
* [http://www.sas.ac.uk/commonwealthstudies/index.htm University of London Institute of Commonwealth Studies] (Engels)
* [http://www.fcsworld.com/ Federal Commonwealth Society Homepage] (Engels)
* [http://www.aclals.org Association for Commonwealth Literature and Language Studies] (Engels)
 
[[Kategorie:Britse Statebond| ]]
[[Kategorie:Politiek]]
 
[[als:Commonwealth of Nations]]