Verskil tussen weergawes van "Skakelaar"

10 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (r2.7.1) (robot Bygevoeg: jv:Saklar)
[[Lêer:switches-electrical.agr.jpg|300px|thumb|Elektriese skakelaars. Bo, v.l.n.r: klinkskakelaar/[[stroombreker]], [[kwikskakelaar]], skyfskakelaar, Dubbelinlynpakketskakelaar, oppervlakgemonteerde skakelaar, rietskakelaar, Onder, v.l.n.r: Muurskakelaar, klein wisselskakelaar, inlynskakelaar, drukknopskakelaar, wiegskakelaar, mikroskakelaar]]
 
'n Elektriese '''skakelaar''' is 'n toestel wat daarop gemik is om twee geleiers aan mekaar te verbind of die verbinding tussen twee elektriese geleiers te onderbreek. Die bekendste skakelaars is dié wat in gewone huishoudelike toepassings gebruik word om 'n ligte of ander toestelle aan of af te skakel. Skakelaars word ook dikwels in die [[elektronika]] gebruik, in [[rekenaar]]s en in [[telekommunikasie]]. HierdeHierdie toepassings benut gewoonlik [[elektroniese skakelaars]], hierdie artikel konsentreer egter meer op skakelaars wat tipies in swaarstroom toepassings soos wat tipies in huishoudelike toepassings, kantore en fabrieke gebruik word.
 
== Bou van 'n skakelaar ==
 
==== Resistor/Kapasitor ====
As 'n aan/af skakelaar gebruik word met 'n resistor in serie en met 'n enkele kapasitor in parralel oor die skakelaar geplaas word en die skakelaar word gesluit, sal die kapasitor bykans onmiddelikonmiddellik deur die skakelaar ontlaai. As die skakelaar oopgemaak word, sal die kapasitor 'n tydjie neem om te herlaai. Om hierdie rede sal die kontakbons 'n nalaatbare invloed hê op die afvoer. Die stadige rand van die golwe kan met 'n [[Schmitt-sneller]] skoongemaak word indien nodig. Hierdie metode het die voordeel van 'n vinnige reaksie op die aanvanklike druk van die knop maar die stroomstuwings deur die skakelaar is nie altyd wenslik nie. Ander RC gebaseerde stelsels is ook moontlik met verskeie reaksies en sulke stelsels is waarskynlik die maklikste metode wanneer eenvoudige logiese hekke en diskrete komponente gebruik word in die bou daarvan.
 
==== Toestandsmasjiene en programmatuur ====
 
== Sien ook ==
* [[Stroombreker]]
* [[Kontaktor]]
* [[Analoë skakelaar]]
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.the-home-improvement-web.com/information/how-to/three-way-switch.htm Verskeie bedradingsmoontlikhede] (met diagramme)
* [http://www.thecircuitdetective.com/3and4wyinfo.htm Probleemsporing van bestaande 2/3/4-rigting skakelaars] (VSA/Kanada, met diagramme)
* [http://www.milwaukeehomeinspectors.com/how-to-install-a-three-way-switch-video Kort video wat verduidelik hoe om 'n drierigtingskakelaar te installeer] (met stap vir stap instruksies)
* [http://www.ikalogic.com/debouncing.php Tutoriaal oor die verwyder van skakelaarbons] Analoë en digitale bonsverwydering word bespreek met skematiese tekeninge en voorbeelde van bronkode.
 
== Verwysings ==
Anonieme gebruiker