Verskil tussen weergawes van "Bedford, Oos-Kaap"

523 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
==Geskiedenis==
Die dorp is in 1854 op die plaas Maasstroom uitgelê, aan die voet van die Katberge. Die plaas het aan sir [[Andries Stockenström]] behoort. Hy was die adjunk-goewerneur van die Oos-Kaap en het die dorp na sy vriend, die hertog van Bedford vernoem.
 
==Opvoeding==
Bedford beskik oor twee skole. Die Hoërskool Templeton is in 1865 gestig en bied onderrig in Afrikaans en Engels van gr. R tot gr.12. Die leerderkorps is driekwart swart en sowat 'n kwart bruin met net 'n hand vol wit leerders. Die Bedford Country School is Januarie 2009 begin ombekostigbare, gehalte-onderrig aan Bedford en die omliggende gebied te voorsien. Die skool strek van driejariges tot graaddries<ref>[http://www.bedford.co.za/listings/what_to_do/schools Skole-inligting op bedford.co.za]</ref>.
 
==Distrik==
85 751

wysigings