Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Geen grootteverandering nie, 7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
==Later jare==
[[BeeldLêer:Staatsopernmuseum Wien, Exhibition for Mimi Coertse.jpg|thumb|250px|PosterPlakkaat van Mimi Coertse as die "Queen of special-exhibitionthe night", 20121956]]
[[BeeldLêer:Mimi Coertse Wien.JPG|thumb|150px|Mimi Coertse in [[Wene]], [[Oostenryk]].]]
[[BeeldLêer:Mimi Huisgenoot.jpg|thumb|150px|Mimi Coertse op die voorblad van ''[[Huisgenoot|Die Huisgenoot]]'', [[10 Januarie]] [[1958]].]]
 
Sedert haar terugkeer na [[Suid-Afrika]] in 1973 was sy 'n gereelde gas op Suid-Afrikaanse verhoeë en ook 'n gereelde uitsaaier op radio en televisie. Sy het haarself ook toegespits om jong Suid-Afrikaanse sangers uit te wys en op te lei. In 1998 stig Mimi Coertse en Neels Hansen die "Black Tie Ensemble", 'n ontwikkelingsprojek wat jong, klassiek-opgeleide sangers die geleentheid bied om die gaping tussen hulle opleiding en 'n professionele optrede te oorbrug.
 
 
==Sien ook==
* [[Lys van bekende Suid-Afrikaners]]
* [[Suid-Afrikaanse musikante]]
* [[Afrikaanse musiek]]
 
{{DEFAULTSORT:Coertse, Mimi}}
Anonieme gebruiker