Verskil tussen weergawes van "Planeet"

521 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
Aangepas
(Aangepas)
(Aangepas)
 
Hierdie teorie word egter tans al hoe meer bevraagteken namate die mensdom se kennis van ander planetestelsels uitgebrei word.
 
==Planetêre massa==
’n Voorwerp met planetêre massa, soms ’n '''planemo''' genoem, is ’n hemelliggaam met ’n groot genoeg massa sodat dit [[hidrostatiese ewewig]] bereik het (dus rond gedruk is deur sy eie [[swaartekrag]]). Alle planete het planetêre massa, maar die term word veral gebruik om voorwerpe te beskryf wat nie aan al die vereistes van ’n planeet voldoen nie. Dit sluit in [[Dwergplaneet|dwergplanete]], die groter [[Natuurlike satelliet|mane]] en voorwerpe wat nie om ’n [[ster]] wentel nie.
 
== Planete in ons sonnestelsel ==